Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bodhi's Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkelstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bodhi's Beach House, geleë tussen 'n groenstrook en die strand in De Kelders, is 'n volledig gemeubileerde kothuis wat gaste gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is binne maklike bereik van die strand, grotte en koffiewinkels geleë en is die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek.

Die eiendom bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n draagbare eenplaatsgasstoof. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea asook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Dit maak oop op 'n privaat patio met gedeeltelike see-uitsigte.

Diegene wat op soek is na avontuur kan De Kelders-grottoere aanpak of die opwindende ervaring van haaihokduik geniet. Verder is daar uitstekende walviskykgeleenthede, staproetes by die nabygeleë natuurreservaat, en 'n kans om saam met krokodille te swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Bodhi's Beach House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Morkelstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bodhi's Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morkelstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28b2aee0e00f3c3abdec4d1897a0cd1848028e57863403a6769a2044256ded1c2235e4ad598abb625f01c84ed160882ee442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 50 Morkel Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.554482125845 19.369401682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang