Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Hendrik K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beste wegbreek naweek ooit 10/10. Rustig, stil, bokke oral, skoon natuur, mooiste staproetes, beste uitsigpunte op watervalle en natuur, en visaktiwiteite is nogal verbaasend goed. En boonop gaan die eienaars uit hul pad om dit gerieflik te maak en te help. Beste wegbreek naweek dusver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Uitkyk @ Boe-Boe's Nest
Baie dankie vir die mooi resensie ons is baie bly jul het dit geniet en jul het mooi Karpe gevang.

Francesca L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was 'n heerlike wegbreek vir ons. Ons het die rustigheid van die natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Rus vir jou siel. As jy wil wegkom van die besige dorps/stads lewe is dit die regte plek. Hier kan jy definitief net ontspan en rus en die aandsterre bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Rustig, mooi voel lewe, pragtige stap roete. Natuur baie mooi, ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker stil, weg van die stad se lawaai. As jy luuksheid soek, is die plek nie vir jou nie. Ek natuurlik, 'n mens wat nou weer van 'n plek hou soos Boe-Boe's Nest hou - net die nodige moet daar wees - sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepang M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Refreshing. Lots of space, loved it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Ware rustigheid, vriendelike personeel en bestuur. Raak weg, weg van alles, al is dit net vir 'n nag of 10. Rustige bosveld teenaan 'n rivier, salig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Baie lekker Baie ontspannend. Velore tyd saam familie opgevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Stilte is goed vir die siel na 'n uitputtende 2022. Grondpad was sleg uitgery weens die swaar reën toe ons gegaan het, maar was mooi gelyk geskraap toe ons uitgeboek het. Soos genoem op Boe Boe's se webblad, visvang is nie die primêre doel vir jou besoek nie. Ons het wel 5 klein grootbekbaars gevang en een klein baber, maar geen karp nie. Anky se geriewe is basies maar alles wat ons as gesin nodig gehad het. Selfoonsein vir MTN en Vodacom is meestal nie beskikbaar nie (ry bo tot naby Louise-hulle se huis en jy sal selfoonsein kry), maar het 3G data-konneksie gekry deur mobile router te skuif tot data konneksie werk (tip: bo-op stort se muur werk naby dak, werk goed in Anky!) Gasvrou Louise is vriendelik en behulpsaam en het selfs vir ons benodighede gekoop toe hulle dorp toe is. "Winkeltjie" verskaf hout en ys alleenlik. Hierdie is die ideale plek as jy wil wegbreek van alles, maar jy gaan stres as jy nie sonder data-afhanklike "devices" kan klaarkom nie. Die geluid van die water oor die klein watervalle en stroomversnellings is hemels as jy in die dag/aande buite sit (klink amper soos die see se geruis in die agtergrond). Baie lekker swembad. Die staproete is beslis 'n uitdaging met die rivier wat redelik sterk vloei weens die baie reën en behels ten minste 5 rivier-oorsteekpunte. Nie vir ouer persone of baie jong kinders nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZGQ5NDE2LTRlMjAtNDdiNy05MzI2LWUzYWZjODg2NzI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 5) 94 5 1 5 Bankddrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.795360845651 26.746559143066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang