Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Uitkyk @ Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster en grens aan die Elandsrivier, 23 km vanaf Koster, wat die naaste dorp is. Dit is 'n voëlkykersparadys en het 'n bietjie wild op die perseel wat rooibokke, blesbokke, koedoes, njalas en bosbokke insluit.

Dié chalet het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea-kombuis. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.

Buite kan gaste die braai-area geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel.

'n Sirkelstaproete van sowat 3 km gee gaste die geleentheid om die kloof uit te klim en die Elandsrivier oor te steek. Daar is uitstekende visvangplekke met karp, baars en tilapia. Gaste kan ook hul bergfietse saambring en die area verken. Boonop kan gaste gebruik maak van die gratis putt-putt-baan en tafeltennisgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Hendrik K
Saam met lewensmaat
5.0
Beste wegbreek naweek ooit 10/10. Rustig, stil, bokke oral, skoon natuur, mooiste staproetes, beste uitsigpunte op watervalle en natuur, en visaktiwit...
Sien meer
Okt 2023
Francesca L
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n heerlike wegbreek vir ons. Ons het die rustigheid van die natuur geniet.
Sep 2023
Belinda H
Saam met vriende
5.0
Rus vir jou siel. As jy wil wegkom van die besige dorps/stads lewe is dit die regte plek. Hier kan jy definitief net ontspan en rus en die aandsterre ...
Sien meer
Mei 2023
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil, weg van die stad se lawaai. As jy luuksheid soek, is die plek nie vir jou nie. Ek natuurlik, 'n mens wat nou weer van 'n plek hou soos Bo...
Sien meer
Mrt 2023
Sarel D
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig, mooi voel lewe, pragtige stap roete. Natuur baie mooi, ons het dit baie geniet.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bankddrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Gaste dink Uitkyk @ Boe-Boe's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZGQ5NDE2LTRlMjAtNDdiNy05MzI2LWUzYWZjODg2NzI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 5) 94 5 1 5 Bankddrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.795360845651 26.746559143066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang