Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boegoeberg 4x4

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Amanda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker en mooi! Die eenheid was baie netjies en skoon, met 'n pragtige uitsig. Dit is baie goed toegerus met alles wat ons benodig het, met 'n wonderlike binnebraai/kaggel vir daai koue aande. Die gasheer was baie vriendelik en uiters behulpsaam. Ons sedan het die pad bietjie gesukkel (4x4 word aanbeveel) maar die gasheer het ons en ons bagasie uit gery in die middel van 'n storm. Daar is 'n klein kafee by die kampeerarea wat al die basiese items het wat ons benodig het. Hout ook beskikbaar - en teen 'n baie billike prys! - saam met tee, brownies, ys ens. Ons was genooi om rugby te kyk saam met die kampeerders. Daar was min genoeg selfoonsynom

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrie
Boegoeberg 4x4
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te sien!

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Will definitely be there again. Great visit. An oasis in the middle of a rocky mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome! Lieflike skoon netjiese kamp plek met baie mooi en netjiese geriewe. Vriendelikste ontvangs. Baie dankie, ons het dit ongelooflik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrie
Boegoeberg 4x4
Baie dankie vir hierdie resensie, Janie. Ons waardeer dit baie! Hoop om julle gou weer te ontvang.

Erica W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Stil, asemrowende sonsondergange, mooi natuur. Klipspringer is 'n pragtig geleë huisie in die berge - baie netjies en skoon met alles wat ons benodig het. Ons het heerlik op die plaas gestap en die natuurskoon geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

It was awesome. The stay was peaceful on huge plots, leaving the site with a small car laden, you will battle on the climb. Lovely pool, very deep at 2.6m. Children will be entertained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 311 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61853339ebb032b90b3dbc1d213a0f82135b96bd1ca46e43e78e55454d76426c5344770e690f5edc220bf521c3c8b1b95f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Jakkalsvlei Road Lambertshoek Plaas 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.288011877464 18.753706133178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang