Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boegoeberg 4x4

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 311 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Vanaf R380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boegoeberg 4x4 is 'n kampplek op 'n werkende Rooibosplaas buite Graafwater in die Wes-Kaap. Die welige kampplek bied die ideale basis vir gaste om die ruwe 4x4-roetes en 'n hindernisbaan te verken asook 'n pragtige staproete in die berg.

Dié verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede en 50 kampeerplekke. Elke selfsorg-eenheid is ingerig met gemaklike beddens en elke badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Die selfsorg-eenheid se kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas.

Die kampplek en karavaan het 'n kragpunt met 'n braai-area. Die gedeelde ablusiegeriewe het 'n stort en toilet. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Ander geriewe sluit 'n swembad en 'n groot dam vir visvang in, en doendinge sluit voëlkyk en stap in

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Amanda D
Saam met vriende
5.0
Lekker en mooi! Die eenheid was baie netjies en skoon, met 'n pragtige uitsig. Dit is baie goed toegerus met alles wat ons benodig het, met 'n wonderl...
Sien meer
Jul 2024
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be there again. Great visit. An oasis in the middle of a rocky mountain.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Janie B
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome! Lieflike skoon netjiese kamp plek met baie mooi en netjiese geriewe. Vriendelikste ontvangs. Baie dankie, ons het dit ongelooflik baie geniet...
Sien meer
Mrt 2024
Erica W
Saam met lewensmaat
4.8
Stil, asemrowende sonsondergange, mooi natuur. Klipspringer is 'n pragtig geleë huisie in die berge - baie netjies en skoon met alles wat ons benodig ...
Sien meer
Sep 2024
Deon M
Saam met vriende
4.4
It was awesome. The stay was peaceful on huge plots, leaving the site with a small car laden, you will battle on the climb. Lovely pool...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sybrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boegoeberg 4x4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 311 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61853339ebb032b90b3dbc1d213a0f82135b96bd1ca46e43e78e55454d76426c5344770e690f5edc220bf521c3c8b1b95f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Jakkalsvlei Road Lambertshoek Plaas 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.288011877464 18.753706133178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang