Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boekenhout Akkommodasie

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cypress
Vanaf R750
R 750 R 488
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cypress is 'n semi-selfsorgeenheid met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Daar is plek vir 'n ekstra enkelbed vir slegs een kind en dit moet vooraf gereël word. Die kombuisie is met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Beskuit en vars melk is ingesluit. Daar is 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe en sitplekke waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Gaste het toegang tot die tennisbaan en daar is veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 09:00.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Blue Cedar
Vanaf R800
R 800 R 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Cedar is 'n semi-selfsorgeenheid met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Beskuit en vars melk is ingesluit. Daar is 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe en sitplekke waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Gaste het toegang tot die tennisbaan en daar is veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 09:00.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Magnolia
Vanaf R900
R 900 R 585
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het 'n kombuis en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het basiese geriewe soos 'n induksieplaat, oond- en mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware het. Beskuit en vars melk is ingesluit. Daar is 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike buite-area met braaigeriewe en sitplekke waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Gaste het toegang tot die tennisbaan en daar is veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 09:00.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boekenhout Cottage
Vanaf R1 400
R 1 400 R 910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Boekenhout Cottage is 'n drieslaapkamereenheid wat slaapplek aan 5 volwassenes bied. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 1 enkelbed en 'n bed geskik vir 'n kind in die derde slaapkamer. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort-oor-bad met 'n wasbak en wasmasjien. Die ander badkamer het slegs 'n stort en 'n wasbak. Die leefarea en kombuis is oopplan en die kombuis is met 'n yskas, induksieplaat en mikrogolf-konveksieoond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 09:00.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R 750 R 488
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 31, Brummeria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1201bd87213a07c4387a4c404cc397b8b1e1c02710544bd2d084fc9a297ede7b7c9eec23610fd2ac69be73cf80a0e90fb7eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R488 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 31 Boekenhout Street Brummeria 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.748206748806 28.28732645782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang