Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boekenhout Akkommodasie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Boekenhout Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Netjies en veilig.

Die plekkie was baie netjies en die stort lieflik, daar was selfs 'n koffiemasjien met 'pods' voorsien. Veilige parkering en baie goed geleë - naby groot winkelsentrums.

Hennie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Die kamer was netjies en baie skoon. Ons het veilig gevoel daar. Ons sal beslis weer daar bly as ons in daardie rigting is.

Reinette C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Uitstekend.

Heerlik skoon en gasvry.

Izelle J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle J

Pragtige plek met rustige omgewing.

Dis 'n pragtige plek en rustige omgewing. Al wat ons so bietjie omgekrap het, is dat op die advertensie gestaan het losstaande, so ons het gedink die eenheid is losstaande. Dit was nie die geval nie en net 'n deur het ons geskei van die gaste in die ander kamer. Ons kon alles hoor wat hulle sê en gelukkig het hulle nie 'n huilende baba gehad nie. Ons moes maar fluister sodat ons hulle nie pla nie en die TV so sag gesit het dat ons skaars kon hoor. Dit is al wat baie negatief was, maar verder was die plekkie uitstekend met alles in wat jy nodig het en skoon.

Marlize B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B

Home away from home.

Lovely home away from home! Quiet and calm atmosphere, safe and secure parking.

Retha W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha W

Rustig. Ontspanne.

Baie rustig en stil.

Boekenhout Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Retha. Kom gerus weer

Boekenhout Akkommodasie
Erika D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Lang naweek - Familie kuier.

Ons het vreeslik lekker gebly. Daar is alles wat mens sou wou nodig kry. Skoon en netjies. 'n Heerlike kuierplek buite.

Gideon J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J

Rustige atmosfeer.

Baie netjiese plekkie met als wat mens nodig het. Lekker binnehof waar die gaste van die kamers kan saam kuier en braai. Baie netjiese kamers en diens uitstekend. Daars net 5 trappies van die parkeerarea af wat miskien vir ouer mense 'n probleem kan wees.

Boekenhout Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Heidie. Ons wardeer dit vreeslik baie. Ons het nou onlangs n handreeling opgesit by die Paar trappies so ons hoop dat dit die trappies n Klein bietjie veiliger maak

Dankie vir jou terugvoer

Boekenhout Akkommodasie
Robert V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Uitstekende waarde en ligging.

Waardeer die vroeë ontbyt!

Mark F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F

Warm welcome and excellent room!

Great room, comfy bed, and well-appointed kitchen. Pity we didn't have time to use the tennis court!

Leon N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Uitstekend.

Uitstekend, verskriklik netjies en baie mooi.

Alison R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison R

Friendly hostess. Beautiful rooms.

Lovely, simple breakfast.

Ben S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Boekenhout was 'n uitstekende keuse vir ons bywoning van 'n naweek konferensie by Lewende Woord Brumeria.

Kommunikasie en reëlings voor ons gearriveer het was deeglik en foutloos en ons is gasvry ontvang met die inklok. Die moderne selfsorgeenheid was ruim en behalwe die normale, was daar baie ekstras soos 'n Nespresso-koffiemasjien, vinnige induksieplaat en alle nodige kombuistoebehore. Die slaapgedeelte was keurig afgewerk en daar is ook 'n klein lessenaartjie vir gebruik met 'n skootrekenaar of selfs om by te eet. Ook twee gemaklike kuierstoele. Die gerieflike bed het 'n aparte bolaken (baie gastehuise het dit nie meer nie) en 'n elektriese kombers. Daar is nie 'n klerekas, maar wel 'n gerieflike laaikas om klere in uit te pak. Die aparte oop hang-rak op wiele was effektief, maar bietjie in die pad en ons moes dit uit die pad skuif teen slapenstyd. Die beligting is baie goed en daar is baie kragproppe wat ook gerieflik is vir selfoon- en rekenaarlaaiers, ens. Die badkamer is modern en gerieflik met 'n ruim instapstort. Daar is ook 'n gemeenskaplike buitekuier area met rusbanke en ook 'n buitebraai area met 'n eettafel. Daar is 'n veilige parkeerarea, met voldoende parkeerplek, maar die ingang en binne omdraaispasie is beperk vir groot voertuie.

Boekenhout Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Ben vir die mooi terugvoer. Ons wardeer dit regtig baie. Kom gerus weer. Erna

Boekenhout Akkommodasie
Mari D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Moderne verblyf.

Ons verblyf was baie lekker, die kamer was skoon, netjies en modern. Klein goedjies wat ons verblyf nog lekkerder gemaak het was koeldrankopsies in die yskas, verskillende duursame koffie en Netflix op die TV. Baie lekker kuierarea ook.

Boekenhout Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Mari. Ons sien uit om julle weer te sien. Erna

Boekenhout Akkommodasie
Marina V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Sakpas gemak en gerief - jou huis weg van jou huis.

Die eienaars is baie vriendelik en jy word hartlik verwelkom. Die eenhede is pragtig uitgelê en ons het onmiddelik so tuis gevoel. Die omgewing is stil, rustig en baie veilig. Daar was 'n munisipale kragonderbreking tydens die nag van ons verblyf wat steeds geduur het met ons vertrek, maar ons gasvrou het uit haar pad gegaan om vroeg op te staan, ons te kontak en mee te deel dat sy ons van kookwater vir koffie gaan voorsien omdat ons om 07:00 wou uitboek. Jy sien dit nie sommer in vandag se lewe nie. Dit is vir my 'n bewys die eienaars is "mense"-mense wat omgee, hulle gaste se belange altyd eerste stel en nie sal skroom om die ekstra myl te loop om alles vir hulle gaste so gerieflik en lekker as moontlik te maak nie. En daarvoor sê ons 'n gróót dankie aan Erna ons gasvrou. Verseker sal ons weer van Boekenhout Akkommodasie gebruik maak vir oornaggeriewe, en ons beveel hulle sterk aan vir enige voornemende gaste wat opsoek is na jou "huis" weg van jou eie huis waar jy heerlik kan ontspan sonder enige bekommernisse. Julle is puik. Mag julle van krag tot krag gaan met julle gastehuis. Weereens dankie vir 'n lekker verblyf.

Boekenhout Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Marina. Kom asb weer enige tyd. Dit was lekker om julle te ontmoet

Boekenhout Akkommodasie
Vanaf R700
R700 R455
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 31, Brummeria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1201bd87213a07c4387a4c404cc397b8b1e1c02710544bd2d084fc9a297ede7b7c9eec23610fd2ac69be73cf80a0e90fb7eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R455 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 31 Boekenhout Street Brummeria 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.748206748806 28.28732645782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang