Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boekenhout Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en veilig. Die plekkie was baie netjies en die stort lieflik, daar was selfs 'n koffiemasjien met 'pods' voorsien. Veilige parkering en baie goed geleë - naby groot winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die kamer was netjies en baie skoon. Ons het veilig gevoel daar. Ons sal beslis weer daar bly as ons in daardie rigting is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Heerlik skoon en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Pragtige plek met rustige omgewing. Dis 'n pragtige plek en rustige omgewing. Al wat ons so bietjie omgekrap het, is dat op die advertensie gestaan het losstaande, so ons het gedink die eenheid is losstaande. Dit was nie die geval nie en net 'n deur het ons geskei van die gaste in die ander kamer. Ons kon alles hoor wat hulle sê en gelukkig het hulle nie 'n huilende baba gehad nie. Ons moes maar fluister sodat ons hulle nie pla nie en die TV so sag gesit het dat ons skaars kon hoor. Dit is al wat baie negatief was, maar verder was die plekkie uitstekend met alles in wat jy nodig het en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize B
Lang verblyf
4.8
Mei 2024

Home away from home. Lovely home away from home! Quiet and calm atmosphere, safe and secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Rustig. Ontspanne. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Boekenhout Akkommodasie
Baie dankie Retha. Kom gerus weer

Erika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lang naweek - Familie kuier. Ons het vreeslik lekker gebly. Daar is alles wat mens sou wou nodig kry. Skoon en netjies. 'n Heerlike kuierplek buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Rustige atmosfeer. Baie netjiese plekkie met als wat mens nodig het. Lekker binnehof waar die gaste van die kamers kan saam kuier en braai. Baie netjiese kamers en diens uitstekend. Daars net 5 trappies van die parkeerarea af wat miskien vir ouer mense 'n probleem kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Boekenhout Akkommodasie
Baie dankie Heidie. Ons wardeer dit vreeslik baie. Ons het nou onlangs n handreeling opgesit by die Paar trappies so ons hoop dat dit die trappies n Klein bietjie veiliger maak Dankie vir jou terugvoer

Robert V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Uitstekende waarde en ligging. Waardeer die vroeë ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Warm welcome and excellent room! Great room, comfy bed, and well-appointed kitchen. Pity we didn't have time to use the tennis court!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R700
R700 R455
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R455
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 31, Brummeria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1201bd87213a07c4387a4c404cc397b8b1e1c02710544bd2d084fc9a297ede7b7c9eec23610fd2ac69be73cf80a0e90fb7eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R455 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 31 Boekenhout Street Brummeria 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.748206748806 28.28732645782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang