Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boekenhout Family Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Partytjies, funksies en groot byeenkomste word nie toegelaat nie.
Die huis kan maksimum 8 volwassenes akkommodeer. Klein kinders kan op versoek geakkommodeer word.
Gaste moet altyd alle deure en vensters sluit wanneer hulle die huis verlaat.
Indien gaste die binnebraai of vuurput gebruik, maak asb. seker die vuur is heeltemal geblus voor vertrek.
Gaste moet asb. toestelle soos die wasmasjien en tuimeldroër versigtig hanteer.
Indien enigiets stukkend of beskadig word, moet gaste die gasheer dadelik in kennis stel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R10 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R10 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R10 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90c924fb9010078bf01fcb192a002c7b676789fbd9bf3e470c0b96f7a0f5ef27995a35ed1572f7eccf4c3caabf9c56b91a8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 500 per nag (plek vir 8) 14 Boekenhout Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127079090912 22.100604624537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang