Boekenhout Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 236
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sonia F - Des 2022
Algehele gradering
Rustig! Baie rustig en mooi!
Boekenhout Lodge se terugvoer
Dankie Sonia. Ek hoop julle kom kuier weer.
Jana B - Feb 2022
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerMarguerite K - Apr 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerBoekenhout Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Marguerite. Ek is nogal verbaas aangesien die linne onlangs vervang is. Julle het ook geen melding gemaak daarvan tydens julle verblyf nie. Al die dakke in die park is grasdakke en met die hoeveelheid reen wat ons gehad het, is dit moontlik om op plekke te lek. Julle sou gemerk het aan die kleur van die gras dat die dak nie te lank gelede oorgepak was nie. Die huis word behoorlik gediens voor en na gaste vertrek. Jammer dit akkommodasie het nie aan julle verwagtinge voldoen nie.
Francois P - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi natuurskoon en dek.
Boekenhout Lodge se terugvoer
Hi Francois,
Dankie vir jou terugvoer. Daar is heelwat wild in Mabalingwe. Ons het baie reën gehad en dis heel toegegroei op plekke so dit is maar 'n verkenningsproses en dit maak tog dit opwindend.
Almal se smaak in akkomodasie verskil en ek neem aan julle het na die uitgleg van die huis gekyk alvorens julle bespreek het.
Kim E - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful house with a stunning view.
Julia F - Aug 2020
Algehele gradering
Fabulous!
Boekenhout Lodge se terugvoer
We are so glad you enjoyed your stay. The cruiser has now been sorted. So sorry about that. Hope you visit us again in the near future.
Natasha E - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Liezl S - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n asemrowende ervaring saam met my familie.
Boekenhout Lodge se terugvoer
Baie dankie Liezl. Kom kuier gerus weer.
Jc V - Mei 2019
Algehele gradering
Uiters swak.
Lees meerBoekenhout Lodge se terugvoer
Jammer vir julle ongerief. Ons het die eienaar in kennis gestel van die dek. Met inspeksie is daar wel gevind dat dit een stukkende dekplank was van 9.5cm breed.
Alex S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik ingerig en die stilte was absoluut wonderlik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang