Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boekenhout Lodge

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.2
Sonia F
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Rustig! Baie rustig en mooi! Dit was baie rustig. As jy nou regtig wil rus en net die natuurskoon wil geniet. Dit is die plek!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Boekenhout Lodge
Dankie Sonia. Ek hoop julle kom kuier weer.

Jana B
Kort verblyf
3.2
Feb 2022

Disappointing. House needs urgent work. Blinds in rooms all broken. Roof fans make a lot of noise. Decks falling apart. Iron burn and stains on carpets. Holes in all of the chairs. Private game drive vehicle for R800 per day has broken spedometer, broken fuel meter, brakes and handbrake not working at all and extremely hot air blowing on driver and passanger's feet. Also have to turn steering wheel all the way before vehicle turns at all. Was a nice weekend but not really value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marguerite K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2022

Teleurstellend. Die huis is baie oud en was nie behoorlik gediens of onderhou nie. Dele van die boonste stoep is onbegaanbaar want die houtdek val in mekaar. Die dak het gelek in die eetkamer in wat die eetkamervloer glad en onveilig gemaak het. Die kamers en veral beddens en kussings is van uiters swak gehalte. Ons het in jare nie op sulke ongemaklike beddens moes slaap nie. Die huis is duidelik nie in jare onderhou of opgeknap nie. Dit is eintlik 'n skande om mense geld te vra om in 'n huis te kom bly waar die dak lek, die beddens en kussings absoluut skokkend is, en die matte in die kamers oud en vuil is. Dit was regtig net nie die geld werd nie en ons was bitter teleurgesteld. As dit nie was dat ons gestrand was a.g.v. die vloede nie sou ons vroeër huis toe gegaan het.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Boekenhout Lodge
Dankie vir jou terugvoer Marguerite. Ek is nogal verbaas aangesien die linne onlangs vervang is. Julle het ook geen melding gemaak daarvan tydens julle verblyf nie. Al die dakke in die park is grasdakke en met die hoeveelheid reen wat ons gehad het, is dit moontlik om op plekke te lek. Julle sou gemerk het aan die kleur van die gras dat die dak nie te lank gelede oorgepak was nie. Die huis word behoorlik gediens voor en na gaste vertrek. Jammer dit akkommodasie het nie aan julle verwagtinge voldoen nie.

Francois P
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Mrt 2022

Mooi natuurskoon en dek. Geen diere en 'n stryd na plekke waar diere is. Uiters onpraktiese huis, argitek behoort ander werk te soek.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Boekenhout Lodge
Hi Francois, Dankie vir jou terugvoer. Daar is heelwat wild in Mabalingwe. Ons het baie reën gehad en dis heel toegegroei op plekke so dit is maar 'n verkenningsproses en dit maak tog dit opwindend. Almal se smaak in akkomodasie verskil en ek neem aan julle het na die uitgleg van die huis gekyk alvorens julle bespreek het.

Kim E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Beautiful house with a stunning view. Wonderful weekend in the bush. A beautiful house that is very comfortable. House and furniture needs a bit of TLC but it didn't affect our stay at this amazing venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2020

Fabulous! Just avoid using the game drive vehicle on the property - it is literally falling apart and should not be used at all - the left rear wheel started coming off on a drive and we had to inch back to the house. That said, the house is wonderful and location ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Boekenhout Lodge
We are so glad you enjoyed your stay. The cruiser has now been sorted. So sorry about that. Hope you visit us again in the near future.

Natasha E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2020

Very pleasant. Please just update website as it said for 7 people and there was just 6 beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl S
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Dit was voorwaar 'n asemrowende ervaring saam met my familie. Ek sal beslis weer Boekenhout Lodge besoek en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Dit is beslis een vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Boekenhout Lodge
Baie dankie Liezl. Kom kuier gerus weer.

Jc V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Mei 2019

Uiters swak. Die eienaar doen geen instandhouding nie. My man het reg deur die houtdek geval en baie seer gekry. Die badkamers se venster het geen blinders of gordyne nie, dus geen privaatheid nie. Die opwasarea in die kombuis het 'n onaangename reuk gehad. Die eetgerei, asook die breekware is baie onnet. Die wildsvoertuig is in 'n swak toestand. Jy betaal 'n R500 bandstofheffing, dan moet jy nog self die voertuig volmaak. Baie teleurgesteld in die verblyf.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Boekenhout Lodge
Jammer vir julle ongerief. Ons het die eienaar in kennis gestel van die dek. Met inspeksie is daar wel gevind dat dit een stukkende dekplank was van 9.5cm breed.

Alex S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2018

Dit was baie gerieflik ingerig en die stilte was absoluut wonderlik. Dit is baie gerieflik en volledig ingerig en dit stilte was absoluut wonderlik. Die pad na die lodge is op een plek baie sleg en die dames wat hul eie motors bestuur het dit baie senutergend ervaar. Aanwysings, veral vir eerste keer besoekers, is 'n noodsaaklikheid. Heerlike plek om natuur te geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 236

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3XkuYBJv7mjS81wSYUoLkKEbohUSAWJsNhcwyyCNmjPKCxVPvo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6) 10 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.791083465744 28.086220420998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang