Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boer and Brit

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 254 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Sarah R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Good for an overnight stop and central to what we wanted. It was an extremely hot evening, so the aircon was a big plus, although we did sit outside to have supper. We stayed in 2B, which was very spacious, and we would definitely overnight there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig, alles in plek wat jy benodig! Baie lekker gebly, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Such a lovely, neat, clean and spacious unit made for a very enjoyable stopover. We had a lovely stopover at Boer and Brit. The picking up and dropping off of keys was incredibly convenient and the unit was lovely. Spotlessly clean linen and towels and such a beautifully done up little place made our travel break a very enjoyable one. Thank you to our hosts for making our stay so comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naira L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely! It was a beautiful cottage, where everything was done so deliberately! Very close to the central church, which is magnificent! A pity we were driving through and only stayed for a night - will definitely look for it again if we come back to explore Graaf-Reinet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ideale oornag stop. Lekker gebly. 2 min stap van die mooiste kerk in SA en naby monumente/oorlog besienswaardighede. Op die pad na verlei van verlatenheid ook. Interessante opset met 'n baie ou gebou wat binne gemoderniseer is. Alles wat benodig word, word verskaf vir oornag stop. Baie spasie. Veilige parkering agter die gebou. (Eerste aankoms voel effens vreemd met die deur en kamer venster direk op die straat, maar tipies van Graaf Reinet en die straat was stil). Was baie vriendelik en akkomoderend met bespreking verandering. Dankie. Sal weer van julle verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag verblyf. Was aangenaam verras oor hoe mooi en netjies die blyplek was. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Net geslaap, baie rustig en skoon. Lugreeling kort so bietjie aandag. Mooi plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha D
1 nag
4.4
Jan 2025

Net 'n stop oppad na die finale bestemming. Ons was in eenheid 1 gewees en die air-conditioner het aangeskakel maar glad nie koud gemaak nie. Ons het baie ongemaklik en warm probeer slaap. Die yskas was te thermostat swak; nie-melk, koeldrank, ens. was louwarm die volgende oggend. Sit 'n ekstra fan in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Heidi
Boer and Brit
Baie dankie vir jou terugvoering. Nadat jy my ingelig het van die aircon, het ek iemand die Maandag gekry om na dit te kyk. Daar het 'n part gegaan, wat vervang is. Ongelukkig het ons vreeslike hitte die afgelope tyd in die Katoo, maar sal definitief nog waaiers in die Eenheid inbring. Vriendelike groete Heidi

Marthinus H S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Lekker rustige kuier geniet, dankie. Pragtig ou histories gebou. Kort net bietjie onderhoud. Plank loer van eetkamer waar jy in slaapkamer ingaan sak erg in. Val risiko vir ouer persoon of kind. Kombuis wasbakke se water loop baie stadig uit, moontlik verstop. Storte groot risiko vir gly en val. Glas paneel hopeloos te kort, dus spat water ver uit oor teëlvloer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik gebly! Heerlik gebly! Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 254

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 36, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2d7967e4672ede52e675d0e3d91de84b90097be16e15c85715630a3e8a594f5cee626e2e6f54416c8ca50ce198c9746185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 254 5 1 5 36 Noord Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2478399 24.533459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang