Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boer and Brit

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Angela B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lovely accommodation! Love Boer & Brit! They have everything you need. Would definitely stay there again! Great assistance and response from the owner! Safe parking, stress-free and well organised!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrianné S
1 nag
5.0
Aug 2024

Definitief die geld werd! Beveel dit aan! Dit is 'n juweel in Graaff-Reinet! Ons het dit vreeslik geniet, die kamer is pragtig en baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen A
1 nag
5.0
Jun 2024

'n Baie gerieflike plekkie. Baie netjies, skoon, mooi ingerig. Ook baie veilig. Ek het verslaap die oggend toe ek moes vertrek en die gasvrou was heel tegemoetkomend! Groot waardering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie ruim, netjies en veilige eenheid. Ons het ons twee aande baie geniet. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker ervaring. Baie netjies en rustig. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Die plekkie was baie aangenaam, netjies, mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, baie lekker ontspan op die stoepie. Goed geleë in 'n rustige omgewing. Ons het ons tydjie daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was baie lekker. Als was baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Voel eerlikwaar tuis en die eenheid is baie sentraal geleë. My tweede besoek aan Boer and Brit, ek het dit in my vorige besoek aan Boer and Brit genoem en noem dit weer "Jy het 'n pragtige plek en jy doen goed. Sal enige tyd weer by Boer and Brit inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Boer and Brit
Middag Ockie Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Word opreg waardeer. Vriendelike groete Heidi Lombard

Immanda L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Karaktervolle oornagplek. Baie netjiese plekkie met alles wat mens nodig het en loopafstand van restaurante en die pragtige kerk. Sou graag 'n paar dae langer wou bly en nie net oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 36, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoflWeyS0jE9YjE2mg4b2PWhiyzBIzbyjVJFDrjwoJDp6Cyj6Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 36 Noord Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2478399 24.533459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang