Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boer and Brit

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 36, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boer and Brit is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike Karoo-dorpie genaamd Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby geskiedkundige besienswaardighede en weg van die stadsgedruis.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat slaapplek bied aan 10 gaste. Boer and Brit Eenheid 1 is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die kombuisie is goed toegerus met basiese toebehore om maaltye voor te berei en die sitkamer het gerieflike rusbanke om op te ontspan. Boer & Brit Eenheid 2A het 'n kombuisie en 'n TV met DStv in die hoofslaapkamer.

Daar is 'n braai-area op die perseel wat gaste kan gebruik en daar is veilige parkeerplek vir 4 voertuie. Boer and Brit is stapafstand van winkels, restaurante, museums en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Angela B
Besigheidsreis
5.0
Lovely accommodation! Love Boer & Brit! They have everything you need. Would definitely stay there again! Great assistance and response...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Adrianné S
5.0
Definitief die geld werd! Beveel dit aan! Dit is 'n juweel in Graaff-Reinet! Ons het dit vreeslik geniet, die kamer is pragtig en baie vriendelike gas...
Sien meer
Aug 2024
Doreen A
5.0
'n Baie gerieflike plekkie. Baie netjies, skoon, mooi ingerig. Ook baie veilig. Ek het verslaap die oggend toe ek moes vertrek en die gasvrou was heel...
Sien meer
Jun 2024
Hendrik G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie ruim, netjies en veilige eenheid. Ons het ons twee aande baie geniet. Sal enige tyd weer daar bly.
Mei 2024
Thomas V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker ervaring. Baie netjies en rustig. Lekker geslaap.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Noordstraat 36, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Boer and Brit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 36, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoflWeyS0jE9YjE2mg4b2PWhiyzBIzbyjVJFDrjwoJDp6Cyj6Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 36 Noord Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2478399 24.533459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang