Boereplaas Nieuwoudtville
Beskrywing
Die Soutbos-gastekamer is 'n moderne eenheid wat met elemente uit Boereplaas se geskiedenis versier is. Die kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is oop-parkeerplek so 5 meter van die eenheid af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 13 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 'n gesin van 4. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 'n spieëlka, elektriese kombers en 'n hangkas. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens met elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, stoof, oond, etenstafel, wasbak en basiese geriewe. Daar is buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 13 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hezimon is 'n moderne oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dit is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Die eenheid spog met 'n lieflike patio, en daar is 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas met 'n vrieshokkie, 'n elektriese oond en stoof, 'n mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe. Buitebraaigeriewe is beskikbaar op versoek. Daar is oop-parkeerplek so 5 meter van die eenheid af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad van 13 km is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekker, Boereplaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang