Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Boesmanland Karoo

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Carina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Well done! Alles wat jy nodig het om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominic S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Friendly, fully equipped, fantastic value for money. Very friendly staff, rooms as advertised, clean and fully equipped. Thoroughly enjoyed our stay and cannot recommend it enough. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scholtz D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was goed. Alwa was soos alreeds aangedui 100%. Die enigste notas: Die temperatuur was 40%. Die bestuurder het aangedui dat hul lugversorgers binnekort opgekoppel sal word. Ons beveel aan dat toekomstige gaste in die somer bevestig dat die lugversorging werk. Daar was ongelukkig gaste wat tot na 22:00 buite gesit en gesels het (moontlik a.g.v. die hitte?). Ons het dus ongelukkig nie genoeg kon slaap om die volgende oggend vroeg ons reis kon voortsit nie. Daar was geen DStv nie. Die TV programme beskikbaar was ongelukkig vreemd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rechelle C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies, veilig. Ons het 'n heerlike nagrus gehad by Boesmanland Karoo. Aangesien hulle geen Eskom krag het nie, het hulle slegs 'n dakwaaier in die kamer. Dit was bietjie ongemaklik aangesien ons daar was op 'n baie warm tyd. Verder kan ek werklik nie fout vind nie. Die plek is super netjies, skoon en veilig. Bed ook baie gemaklik en die stort is great. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Galvin
Boesmanland Karoo
Hi Rechelle... Dankie baie vir die review... Wees verseker dat ons werk aan veranderinge om aircon systems te accommodate.... Waardoor... Till we meet again.

Cornelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en veilig. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is skoon en netjies met 'n pragtige badkamer met handdoeke. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Dis omhein met veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great great great. We enjoyed it very much and will use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzet V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Goeie oornag in Karoo. Ons het heerlik gebly. Die yskas met groot vries gedeelte was baie waardevol. Lekker stort. Kou water in yskas lekker bederf en Puma beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Goeie verblyf vir twee persone. Baie netjies, maar maak nie voorsiening vir tieners nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Bekostigbaar, vriendelike diens, goed geleë, veilig en baie netjies. Bekostigbaar, vriendelike diens, goed geleë, veilig en baie netjies. Dit is 'n ideale oorslaapplek. Hulle kan dalk net oorweeg om 'n bolaken onder die duvet te verskaf, dit was te warm vir 'n duvet en te koel laatnag om oop te slaap. Een van die lekkerste storte op ons reis, lekker ruim. Oulike plek naby lekker restaurant by Celtis Country Lodge, boek net vroegtydig! Die 3de slaapplek is ideaal in die leefvertrek apart van die slaapkamer.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Galvin
Boesmanland Karoo
Hi Imae... Dankie vir die review. Sal most definitely werk aan foutjies. Sonder jul comments sou ons nie eens geweet het what needs to be done. Ongelukkig is ons off grid vir nou, maar sal sekerlik veranderings aanbring om aircon systems te accommodate. Groete... Till we meet again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Galvin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 7, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a56f757367239cc223f4a360441eee0d8bce6d7aec01bc6c8f26aec51efd687245a6e717a7af51e84d2d76aba5085fa5743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 7 Hospital Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.491111676582 24.997390086772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789