Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wp V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfek vir familie tyd in die natuur. Perfek gelee tussen die berge. As jy familie tyd nodig het, kom bly hier. Geen selfoon sein nie, so die kinders het niks anders gehad om te doen as om te gesels en kaart te speel nie. Kan ook lekker stap en die natuur ten volle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Boesmanskloof stap. Ideale verblyf vir mense wat die roete vanaf Greyton stap. Sal sterk aanbeveel dat voornemende stappers van die inkopiediens gebruik maak en bier bestel om te geniet na 'n harde dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hellix H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lekker. Die area is baie mooi, die huis het alles wat mens nodig het en ons het die netjiese buitebraai-area/lapa baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Naby aan die hemel. Vriendelike mense, pragtige uitsig en omgewing waar 'n mens sielsrus kan vind.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Comfortable. We expected rustic accommodation because it is mainly for hikers, but this was a bit offset by the lack of attention to detail on the cleaning side. It was basically clean, except for a build-up of grime in the oven and on the pots and utensils. I had to clean some things before I could use them. The bed had not been moved or swept under for some time. Dust on the eaves beams. Just some small details that can easily be corrected with supervision and attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadine F
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Lovely cottage and host's. Excellent stay in a cosy cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela A
1 nag Besigheidsreis
4.4
Sep 2023

Quiet spaciuos, lovely for family getaway. We had a lovely overnight stay. It's a great place for nature lovers. Huge cabins, with lots of beds. Thank you for the complimentary wood, definitely came in handy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosario J
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

It was very enjoyable. And Boesmanskloof was the perfect place to spend the Easter holidays. It would be awesome to upgrade with laundry facilities and wifi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Ons het wel net een aand oornag, maar die kothuis was besonder gesellig en ten volle toegerus. Die omgewing is prentjiemooi. Die weer het nie saamgespeel nie, maar andersins was dit 'n wonderlike ervaring. Weereens dankie aan Ruth vir al die reëlings en die moeite wat sy gemaak het om ons verblyf so gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Wonderlike fynbos- en proteaplaas, vriendelike eienaars, pragtige huisie in die natuur. Baie dankie vir so 'n spesiale familietyd, stap in natuur, verken in die berge, vuurtjie in die aande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Barry & Ruth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 70

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZGVhN2ZjLTZlNTQtNDU5OC05YjYyLTJlMTM0NzliODA5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Koeniesrivier Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.010078881329 19.715260863304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang