Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof - Die Galg Accommodation

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boesmanskloof - Die Galg Akkommodasie is aan die McGregor-kant van die Riviersonderendberge geleë. Dit kan óf die begin óf die einde van die Boesmanskloof-staproete tussen Mc Gregor en Greyton wees. Die verblyf bied lewensgehalte vir stappers en is ook geskik vir 'n naweekwegbreek.

Die verblyf bestaan uit 3 grasdakkothuise waarvan almal goed toegerus is. Die Stone Barn bestaan uit 4 eenhede wat elk hul eie kombuis, stort, toilet en binne- en buite-kaggel het en is ideaal vir groot groepe.

Mens kan tot by die verblyf ry en daar is 'n swembad op die perseel asook 'n oerwoud-gimnasium, biblioteek, veerpyltjiebord en verskeie bordspeletjies vir alle gaste om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Wp V
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir familie tyd in die natuur. Perfek gelee tussen die berge. As jy familie tyd nodig het, kom bly hier. Geen selfoon sein nie, so die kinders ...
Sien meer
Des 2023
Stephan M
Saam met vriende
5.0
Boesmanskloof stap. Ideale verblyf vir mense wat die roete vanaf Greyton stap. Sal sterk aanbeveel dat voornemende stappers van die inkopiediens gebru...
Sien meer
Apr 2023
Hellix H
Saam met vriende
5.0
Lekker. Die area is baie mooi, die huis het alles wat mens nodig het en ons het die netjiese buitebraai-area/lapa baie geniet.
Apr 2023
Kobus S
Saam met lewensmaat
4.8
Naby aan die hemel. Vriendelike mense, pragtige uitsig en omgewing waar 'n mens sielsrus kan vind.
Jul 2024
Nadine F
Saam met vriende
4.8
Lovely cottage and host's. Excellent stay in a cosy cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Barry & Ruth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boesmanskloof - Die Galg Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZGVhN2ZjLTZlNTQtNDU5OC05YjYyLTJlMTM0NzliODA5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Koeniesrivier Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.010078881329 19.715260863304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang