Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof Bergrosie Cottage - No.3

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskas en 'n mikrogolf in.
Huisreëls

Die kothuise is met elektrisiteit toegerus.
Gaste moet hulle eie vuuraanstekers en hout saambring. Hout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet bestel word wanneer gaste hulle bespreking maak.
'n Braairooster word voorsien.
Warmwatersakke word voorsien. Ekstra beddegoed en handdoeke kan op versoek voorsien word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die naaste winkels is sowat 15 km ver.
Dit is 33 km vanaf Robertson en 15 km vanaf McGregor, wat met 'n grondpad bereik word, geleë.
Musiek word nie toegelaat nie, tensy gaste die hele Onverwacht bespreek het.
Stilte moet ná 22:00 gehandhaaf word.
Gaste is ten volle verantwoordelik vir enige breekskade wat tydens hul verblyf plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85a3857828580bc681caaecd448eab001c2464eb705b1daac2656e834639715592199a4ed53bd677a37adc48ebabd06ff6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense Onverwacht McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014688524004 19.727634284716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang