Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof Eagle's Nest

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
John B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2018

What a view! We were delighted with Eagles Nest and to finally spot it up on the cliff after a very hot hike from Greyton. All very worthwhile. Bernado was wonderfully accommodating host who helped tremendously to get our food and non-hikers to the accommodation. Very comfortable but with a few issues that we raised with Bernado.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2018

'n Wonderlike ervaring! Ek het nie woorde om te beskryf hoe 'n fantastiese ervaring dit vir ons was nie. Die natuurskoon is werklik iets om te beleef. Hierdie is die tipe plek waar jy nie net vir 'n naweek moet kom afpak nie, maar ten minste 'n week. Beslis 'n bestemming vir natuurliefhebbers. Ons sal graag weer wil kom kuier.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize G
Kort verblyf
4.8
Aug 2017

Dis 'n asemrowende plek, volledig toegerus. Dit was heerlik koud, maar die huis en omgewing het dit nog meer spesiaal gemaak vir 'n gesellige familliekuier en feesviering. Hier en daar is daar instandhoudingskwessies, maar dit het geen afbreuk aan ons belewenis van die wonderskone omgewing gemaak nie. Ons gaan beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evalina V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2017

Wonderlike plek vir stappers. Die huis is pragtig geplaas op die rand van 'n diep kloof, met stroomwater en rotspoele onder. Die huis is volledig toegerus en goeie voorbeeld hoe 'n selfsorghuis moet wees. Dit was te koud om baie te stap (winter) maar mens kan net lekker "chill out" binnenshuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lm G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2016

Onvergeetlik en onbeskryflik en prentjiemooi! Ons het toevallig op Eagle's Nest afgekom deur LekkeSlaap. Wat 'n ervaring. Die omgewing is prentjiemooi. Japie het ons baie tuis laat voel en Bernardo het kom kyk of ons elke dag tevrede is. 'n Koue front het ons getref en ons het bietjie sneeu gehad. Japie het gesorg dat ons genoeg hout het. Ons het die kaggel elke aand gestook. Daar is nie TV nie, maar ons het so gekuier en gesinsbande weer opgebou dat ons nie TV nodig gehad het nie. As iemand nog nooit in die omgewing was nie, doen jouself en jou gesin 'n guns en BESOEK EAGLE'S NEST. As iemand my vra - " hoe was dit" - sê ek vir hulle om maar self te gaan kyk want woorde skiet my tekort. Ons het spore gekry op een van die roetes en hoop maar dit was nie 'n luiperd nie. Ek gaan beslis weer. En ek gaan ander familie saamvat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2015

Lekker knus! Die huis is baie goed geleë. Ons het van die afsondering en dit stilte, sonder TV en Radio, gehou. Die omgewing is mooi en jy kan lekker rondstap. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 149

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat 66, Greyton, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9cedcb4272899b5d089d95d8e426e015b0321c9967de67471591e5c9f5bf5067d2aec07e3947fa42841f46fb0166725df65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 6 5 1 5 Koeniesrivier Mcgregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.012772 19.71198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang