Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof Repens Cottage - No.6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Boesmanskloof Repens Cottage is halfpad tussen die dorpies McGregor en Greyton geleë. Dit is 2 uur se ry vanaf Kaapstad via Worcester, Robertson en McGregor, wat jou lei na wat dikwels 'The Road to Nowhere' genoem word. Die ligte van die nabygeleë dorpies op die R62, die wêreld se langste wynroete, en die Overberg bied 'n skilderagtige uitsig gedurende die nag. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens, en daar is 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik ook oor 'n eet- en sitarea, asook 'n kaggel om warm te bly gedurende die kouer dae. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Gaste kan 'n verfrissende swem in die swembad neem en die braaigeriewe wat beskikbaar is geniet. Die eiendom kyk uit oor die Gobosrivier, met baie verfrissende rotspoele om van te kies.

Maak tyd om te stap deur die aanwysings te volg wat vanaf die Gobosrivier of die nabygeleë gemerkte voetpad begin, en neem jou tyd om die unieke blommerykdom op die plaas te ervaar. Hierdie natuurliefhebber se paradys lê in die hartjie van die Riviersonderendberge en word ook omring deur die bergpieke van die Langeberge en Galgeberge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 149

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb615f777044947d33c7a58fb98c814647cee793131a2b74f8df04a4a0dce3f96bda094f87b295a39fd8bbc5a5957c6a5893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense Onverwacht McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014221636552 19.726907406074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang