Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boesmanskloof Waboom Cottage - No.2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Boesmanskloof Waboom Cottage is halfpad tussen die dorpies McGregor en Greyton geleë. Dit is 2 uur se ry vanaf Kaapstad via Worcester, Robertson en McGregor, wat jou lei na wat dikwels 'The Road to Nowhere' genoem word. Die ligte van die nabygeleë dorpies op die R62, die wêreld se langste wynroete, en die Overberg bied 'n skilderagtige uitsig gedurende die nag. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Waboom Cottage is 'n knus klipkothuis met uitstaande uitsigte oor die berge. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbel- en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik ook oor 'n eet- en sitarea asook 'n kaggel om warm te bly gedurende die kouer dae. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Gaste kan die braaigeriewe wat beskikbaar is geniet. Die eiendom kyk uit oor die Gobosrivier met baie verfrissende rotspoele om van te kies.

Maak tyd om te stap deur die aanwysings te volg vanaf die Gobosrivier of die nabygeleë gemerkte voetpad terwyl jy jou tyd neem om die unieke blommerykdom op die plaas te ervaar. Dié natuurliefhebber se paradys lê in die hartjie van die Riviersonderendberge en word ook omring deur die bergpieke van die Langeberge en Galgeberge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 149

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e5190715d8f60a8d69f118d8d3bd09302db7f80cb848a7a34dcb06434d5236a8a46360124330422fd879bd352b2f5ed6802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense Onverwacht McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014532895139 19.727744255286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang