Boggoms Beach Escape
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-rylaan 58, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Boggoms Beach Escape is 'n lieflike selfsorghuis in Boggomsbaai, 'n kusvakansiedorpie in Mosselbaai. Die huis is naby die strand geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig, so dit is ideaal vir 'n vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vyfde slaapkamer is 'n aparte woonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 3 yskaste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanne-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oyster-rylaan 58, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Boggoms Beach Escape het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-rylaan 58, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap