Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boggom's View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Boggom's View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annetjie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie S

‘n Heerlike kuier in ‘n pragtige omgewing.

Ons het baie lekker saam met ons honde gebly in die gesellige en goed toegeruste huis met ‘n pragtige uitsig. Die honde het die tuin geniet. Ons is baie vriendelik ontvang deur Patrys en was baie behulpsaam.

Marilize B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Heerlik en ontspanne!

Ons was baie vriendelik ontvang, die huis is baie goed ingerig, ook baie goed ingerig vir loadshedding. Ek kan Boggomsview sterk aanbeveel!

Boggom's View se terugvoer

Baie dankie, Marilize! Julle was baie oulike gaste en is enige tyd weer welkom!
Dankie dat julle alles so netjies gehou het!
Groete, Mariette

Boggom's View
Marieka H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka H

Pragtige omgewing; lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly!

Tarina E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina E

Pragtige en gerieflike 'home away from home'.

Ons gesin het baie lekker gebly by Boggom's View. Die plek het 'n pragtige en goed toegeruste kombuis - 'n fees vir enigiemand wat hou van kosmaak. Die kombuis, leefarea en stoep het 'n pragtige uitsig, die slaapkamers is netjies en gemaklik en die straat is stil. Dis dalk bietjie verder van die strand af, maar ons kon nogtans elke dag strand toe stap en terug.

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 62, Boggomsbaai, 8222, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc5d12791a19ce746978a00ed3c6fae92547dfce4666dd42dbeb7723aab786fd9f05a9034d239d4d507d4bb5384633ebc3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 62 Disa Street Boggoms Bay 8222 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.266207099917 21.910374679762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang