Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boggom's View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 62, Boggomsbaai, 8222, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boggom's View is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorpie Boggomsbaai. Die huis spog met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die eerste verdieping en dit is naby die strand geleë.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer op die grondverdieping en 'n leefarea, 'n kombuis en 'n balkon op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en is geskik vir 2 gaste. Die tweede en derde slaapkamer is elk geskik vir 1 gas en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n koffiemasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei ook na 'n balkon met 'n lieflike uitsig, buitemeubels en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Suset D
5.0
Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die see. Ons het werklik ons kuier baie geniet. Die gasvrou het werklik uit haar pad gegaan om ons ...
Sien meer
Sep 2024
Annetjie S
5.0
‘n Heerlike kuier in ‘n pragtige omgewing. Ons het baie lekker saam met ons honde gebly in die gesellige en goed toegeruste huis met ‘n pragtige uitsi...
Sien meer
Aug 2024
Marilize B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en ontspanne! Ons was baie vriendelik ontvang, die huis is baie goed ingerig, ook baie goed ingerig vir loadshedding. Ek kan Boggomsview sterk...
Sien meer
Mrt 2024
Marieka H
Gesin met tieners
5.0
Pragtige omgewing; lekker gebly. Ons het baie lekker gebly!
Jan 2024
Tarina E
Gesin met tieners
4.8
Pragtige en gerieflike 'home away from home'. Ons gesin het baie lekker gebly by Boggom's View. Die plek het 'n pragtige en goed toegeruste kombuis - ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Disastraat 62, Boggomsbaai, 8222, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boggom's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 62, Boggomsbaai, 8222, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc5d12791a19ce746978a00ed3c6fae92547dfce4666dd42dbeb7723aab786fd9f05a9034d239d4d507d4bb5384633ebc3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 62 Disa Street Boggoms Bay 8222 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.266207099917 21.910374679762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang