Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boggomsbaai Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oyster-rylaan 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Boggomsbaai Beach House is in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Dié strandhuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die laaste twee slaapkamers is elk met twee enkelbeddens ingerig. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan ontspan op die patio wat oor die see uitkyk of 'n entjie stap na die strand, wat maklik bereikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bev Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Oyster-rylaan 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oyster-rylaan 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13316a268e47c5a1dd4ed6823591f95ffadab74e5f522d485fbcded81f5db10114d618649a490fb78532938b9221a1436265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 70 Oyster Drive Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.269852386291 21.911472804893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang