Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bohemian Garden Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Unexpected highlight. Bohemian Garden Cottages was meant as an overnight stop, but became a highlight of our trip. Had dinner at the Bohemian Groove Cafe next door - best German meal we've ever had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lzie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Mooi klein dorpie. Beveel dit aan. Gaan kyk gerus. Sal die verblyf aanbeveel vir 'n lekker rus naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit is elke jaar baie lekker om Kaapschehoop toe te gaan. Ons geniet dit altyd. Ons geniet dit elke jaar. Dit is elke jaar baie lekker en spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Natuur ryke wegbreek. Pragtige dekor, goeie ligging. Beeldskoon omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek! Groete, Andrea en die Bohemian span.

Riana E
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Kort, maar lekker kuier. Ons het net 1 aand oorgeslaap en vir die kort kuier was dit meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natascha P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Great stay. Lovely private cottage. We enjoyed our own garden, and also the central courtyard. Well equipped. I would recommend that you add bedside tables with drawers to the second bedroom for some packing space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you, we appreciate your feedback! Regards, Andrea

Roseline M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

The cottage is very spacious and clean. If you are into vintage accommodation, then this is the place for you. Really nice village!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you! Warm regards. The Bohemian Team

Nicolaas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantasties. Heerlik gebly. Baie gasvrye eienaars. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te bederf. Groter eenheid aangebied omdat ons langer gebly het. Baie behulpsaam met 'n spesiale versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you, we appreciate your comment. Looking forward to your next visit! Regards, Andrea and the Bohemian Team!

Anneri G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtig, skoon en netjies. Vriendelike diens. Ons het heerlik gekuier. Vriendelike diens. Pragtig skoon en netjies. Dankie vir jul gasvryheid. Sal jou beslis by al my vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering. Groete. Andrea en Span

Chanel W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Quiet and relaxing getaway. When we arrived, the owners allowed us to choose which cottage we preferred due to minimal bookings that weekend which was really nice. So we ended up switching from our original booking. The bedding was clean and the beds were comfortable. We did not enjoy the pillows as we prefer a firmer pillow which they did not have. The bathroom was clean and the shower pressure was good. We had enough hot water for all of us to shower. Candles and extra water was provided during loadshedding which was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Bohemian Garden Cottages
Thank you for your feedback, we are embarking on a series of upgrades to all our units, so we appreciate your input with the pillows. We look forward to your visit in future! Regards, Andrea and all at Bohemian.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f826c733a24dd7ff519cd94fdec8283589cc73e35e29a0d99ce0e19db0753e9a90596075c08961b2d949f4a46dedff9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 77 Watkins Street Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.593059034412 30.765091776648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang