Bohemian Garden Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Fanie V - Jul 2024
Algehele gradering
Unexpected highlight.
Lzie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi klein dorpie. Beveel dit aan. Gaan kyk gerus.
Lorette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is elke jaar baie lekker om Kaapschehoop toe te gaan. Ons geniet dit altyd.
Michael F - Mrt 2024
Algehele gradering
Natuur ryke wegbreek.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek! Groete, Andrea en die Bohemian span.
Riana E - Jun 2024
Algehele gradering
Kort, maar lekker kuier.
Natascha P - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you, we appreciate your feedback! Regards, Andrea
Roseline M - Sep 2023
Algehele gradering
The cottage is very spacious and clean.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you! Warm regards. The Bohemian Team
Nicolaas D - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties. Heerlik gebly. Baie gasvrye eienaars.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you, we appreciate your comment. Looking forward to your next visit!
Regards, Andrea and the Bohemian Team!
Anneri G - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies. Vriendelike diens.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering. Groete. Andrea en Span
Chanel W - Aug 2023
Algehele gradering
Quiet and relaxing getaway.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your feedback, we are embarking on a series of upgrades to all our units, so we appreciate your input with the pillows. We look forward to your visit in future! Regards, Andrea and all at Bohemian.
Cindy H - Jun 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë, stapafstand van restaurante en aktiwiteite.
Lindri S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, dankie.
Mindful M - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Hanlie D - Jun 2023
Algehele gradering
Was vIr seker 'n interessante ervaring.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer. Ons is in die proses om son panele te installeer, om die kragonderbrekings te beheer. Groete, Andrea
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Don C - Jan 2023
Algehele gradering
Mmmm, ja dit was okay. Ish.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Goeiedag,
Dankie vir jou terugvoering. Ons maak werk daarvan in 2023.
Lorette L - Okt 2022
Algehele gradering
Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die cottages is sentraal geleë en in loopafstand van alles.
Roddy D - Mei 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Valentin C - Feb 2022
Algehele gradering
Very lovely place to spend valentines weekend.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your visit!
Mervyn E - Okt 2022
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable with friendly service.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you. We look forward to welcoming you back.
Andrea and the Bohemian Team.
Jacques B - Jan 2022
Algehele gradering
Dit het baie gereën en mis was woes kon nie 15 m sien nie.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal aandag aan die elektrisiteit skenk.
Dankie vir julle besoek!
Andrea en Span
Amelia E - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike groot kamer. Toegerus met waaier en herlaaibare lampies vir beurtkrag.
Thea H - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gelukkig met ons kamer.
Charles U - Des 2022
Algehele gradering
Lekker en veilig maar moet kyk na nuwe beddegoed en netheid van plek en moet iets doen as daar beurtkrag is.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir die waardevolle terugvoering. Ons neem kennis en maak werk daarvan in 2023.
Groete, Andrea en span.
Thea H - Des 2022
Algehele gradering
Die kamer het vreeslik gestink.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie dat jy ons weer laat weet het van die onaangename reuk, ons vra om verskoning vir die ongerief. Die vorige gas het die kraan in die badkamer oopgelos tydens beurtkrag, en het sodoende die kamer se mat totaal onder water gehad. Ons het die mat probeer uitdroog en behandel, maar dit blyk dat ons die hele mat sal moet vervang. Ons sal aandag skenk aan die toilet, dankie dat jy ons laat weet het.
Groete, Andrea.
Thomas V - Aug 2021
Algehele gradering
Beslis 'n lekker plek om te kuier.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir die terugvoer - ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Merlin M - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer - ons sien definitief daarna uit om jou weer hier te verwelkom!
Baie liefde
Andrea en Span.
Doret C - Mei 2021
Algehele gradering
Die cottage was pragtig.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie Doret. Ons het geen gastoestelle in die eenhede nie, dus sal ek ondersoek instel op die oorsprong van die reuk. Dankie vir die terugvoer, ons sal daaraan werk om dit te voorkom.
Stephen B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie, Stephen, vir julle besoek. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom!
Andrea en span.
Ina V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, presies wat ons nodig gehad het vir 'n wegbreeknaweek.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Nancy O - Mei 2021
Algehele gradering
Very friendly host and safety was their priority.
Tania A - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier en geslaap.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal werk daarvan maak!
Waardeer!
Dankie vir julle besoek.
Andrew E - Apr 2021
Algehele gradering
Nice, comfortable cottage with lots of character.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your review, we look forward to your next visit!
Warm regards, Andrea and team.
Erika K - Sep 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay. Warm, clean and very comfortable. Especially enjoyed having a night cap with our friends by the fireplace.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your lovely review, we are so glad that you could share some precious time with friends in our place.
Looking forward to your next visit!
Regards, Andrea and the Bohemian Team!
Burnie B - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige kamer. Vriendelike gasheer.
Ronelle G - Okt 2021
Algehele gradering
Die eenheid beskik oor alles wat nodig is.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir die terugvoer! Ons hoop om julle weer te verwelkom!
Groete, Andrea en Span.
Trudie M - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n vernederende ondervinding.
Janine P - Okt 2020
Algehele gradering
We enjoyed it thoroughly, the stay was comfortable, the food at the restaurant delicious and the live band awesome!
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your lovely review. We look forward to your next visit.
Elzanne L - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal onmiddelik aandag daaraan skenk.
Vriendelike groete
Andrea Fourie
Anita V - Des 2019
Algehele gradering
Dankie aan Bohemian Garden Cottages se eienaars en personeel, diens puik. Sal definitief weer jul besoek, daar bly en eet. Mal oor my plekkie gewees, nr. 6.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie! Ons is baie bly dat julle dit so geniet het! Sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Andrea
Michelle B - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, pragtige klein dorpie.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Brendan C - Nov 2019
Algehele gradering
We had a great time. Will definitely be coming back.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your visit, we look forward to making it special again the next time!
Hendrik D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Sjoe dit was koud! Dankie vir julle besoek, hoop om julle spoedig weer te verwelkom!
Liesel D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly en gekuier! Alles wat mens nodig het en meer.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, en hoop om julle weer te sien!
Amanda R - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike warm atmosfeer. Skoon en netjies met 'n unieke bekoring.
Lees meerBronwyn Y - Mrt 2019
Algehele gradering
Had a wonderful stay! Felt right at home instantly.
Petra M - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome place.
Sannett B - Sep 2019
Algehele gradering
Was ongelooflik mooi en lekker.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie Sannett vir jou wonderlike resensie, dis altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang! Tot volgende keer!
Sheila I - Jul 2019
Algehele gradering
Location and safety are good, a little pricey especially considering it only has one bathroom for 6 people.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your comments! I agree that the Log House is not suitable for so many adults, please consider to book more units for the same price per person. We have other units sleeping two persons situated right next door to your unit, each unit has its own bathroom.
Looking forward to your next visit!
Monica F - Jun 2019
Algehele gradering
A new found gem in Kaapschehoop - no complaints with the accommodation and we will definitely be going back for another stay.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your visit - we look forward to receiving you again!
Shaun B - Feb 2019
Algehele gradering
Die plek gaan beslis agteruit.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons sal dit opvolg.
Jammer vir die ongerief wat julle beleef het met die inklok en uitklok prosedure, ons sal beslis aandag daaraan gee.
Groete,
Andrea
Shaun B - Feb 2019
Algehele gradering
Die plek gaan beslis agteruit.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons sal dit opvolg.
Jammer vir die ongerief wat julle beleef het met die inklok en uitklok prosedure, ons sal beslis aandag daaraan gee.
Groete,
Andrea
Hendrik D - Des 2018
Algehele gradering
Great.
Megan S - Des 2018
Algehele gradering
Lovely.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your review, we are pleased that you enjoyed your stay!
Alet V - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Marlene P - Nov 2017
Algehele gradering
Absolute one of my favorite destination.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you. We look forward to your next visit, we will keep on getting our projects for this little place finished, we are so excited!
Iselle C - Okt 2017
Algehele gradering
Mountain biking bliss and unrivaled hospitality.
Lees meerBohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you so much for your wonderful feedback - you will be welcomed back anytime with a big smile. Until next year!
Christelle P - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker! Gerieflik! Sal beslis aanbeveel.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, kom kuier gerus weer.
Tirsa A - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!
Jeanette V - Jul 2017
Algehele gradering
'n Magiese dorpie met mooi mense en 'n pragtige blyplek.
Neiel G - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik alternative.
Elouise C - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastic stay in amazing setting/location.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Middag Eloise
Was heerlik om julle hier by ons te kon akkommodeer, ons sien uit na julle volgende kuiertjie - daar is nog so baie wat julle moet kom sien!
Tot volgende keer,
Andrea en Span
Diana B - Feb 2017
Algehele gradering
For a stay with a difference, try Bohemian Garden Cottages!
Merilyn S - Des 2017
Algehele gradering
Good place to spend a relaxing weekend.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you, we look forward to your next visit.
Lee-anne D - Aug 2017
Algehele gradering
Such a sweet little house. Very comfy and warm.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your review, we look forward to welcoming you to your warm little cottage again.
Dirk J - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Jenna B - Mrt 2017
Algehele gradering
Very nice.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your nice review of our cottages, we appreciate your feedback and look forward to being hosts to you again in future!
Stephen C - Feb 2017
Algehele gradering
Awesome.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons is bly julle het ons dorpie geniet en hoop om julle gou weer te sien!
Caren S - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Beste Caren,
Baie dankie vir jul lekker terugvoer, ons hoop om weer van diens te wees in die toekoms!
Groete,
Andrea en Span
Jacques D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik en lekker.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
More Jacques.
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Andrea en span
Bohemian Garden Cottages.
Theresa S - Okt 2017
Algehele gradering
Will definitely go back there again.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Thank you for your review, we enjoyed having all the cyclists in our village this weekend, thank you for your visit and we look forward to welcome you back again next year!
Annerie G - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige kamer en heerlike kuier-area! Perfek vir twee of 'n groep vriende.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Middag Annerie,
Dankie vir jou terugvoer, ons sien uit daarna om julle as 'n groep vriende die volgende keer te trakteer, dis 'n heerlike kuierplek!
Groete,
Andrea en Span
Nico E - Jun 2017
Algehele gradering
We enjoyed staying at Bohemian, our host were warm and welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het dit geniet om by Bohemian te bly, ons gashere was baie warm en verwelkomend.
Ons het dit geniet om by Bohemian te bly. Die aandete en ontbyt by die bohemian Café was baie spesiaal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie Nico vir jou terugvoer, ons hoop om weer van diens te wees in die toekoms!
Groete, Andrea en Span
Dion V - Mei 2017
Algehele gradering
Genotvol.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, ons beplan om ons onthaal area nog meer snoesig te maak, kom maak gerus weer 'n draai om te sien.
Dankie vir julle besoek.
Groete,
Andrea en span.
Anina H - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
More Anina
Dankie vir jou positiewe terugvoering van ons Garden Cottages. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Hartlike groete
Andrea
Joost H - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in 'n lekker atmosfeer.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie Joost. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Andre O - Mei 2017
Algehele gradering
Rustigheid in 'n asemrowende dorpie.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir julle mooi terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Groete,
Andrea en span.
Erich P - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Laurika R - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik en skoon en die kamer was heerlik warm.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Elizabeth K - Des 2016
Algehele gradering
Awesome!
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Goeie more, dankie vir julle besoek. Ons is vreeslik in ons noppies dat julle ons plekkie so geniet het. Tot volgende keer.
Christi L - Des 2016
Algehele gradering
Heeeeeerlik - baie lekker geslaap.
Arien R - Jul 2016
Algehele gradering
Quirky, unusual, mesmorizing, put together with taste, love and thought!
Mike E - Jun 2016
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras.
Roberta M - Mrt 2016
Algehele gradering
Good location, value for money.
Karina H - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige, kunstige interior, baie netjies en skoon - wens ons kon langer bly!
Vicky M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie rustig en romanties.
Danika S - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese diens en lekkerste slaapplek!
Corne B - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker plek om te bly en te kuier saam met vriende en familie.
Lees meerIan C - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker, rustig.
Reneen L - Sep 2016
Algehele gradering
Cottages clean and neat, friendly staff and good food in Groove Cafe
Cobie C - Mei 2016
Algehele gradering
Bohemian Cottages is regtig waarde vir geld.
Ben V - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker, net 'n paar dinge wat na gekyk kan word.
Hannetjie D - Aug 2016
Algehele gradering
Boheemse ervaring.
Lees meerColin L - Jul 2016
Algehele gradering
Stunning dekor en amazing kos by die restaurant!
Ashleigh-rose W - Jun 2016
Algehele gradering
Lovely place to stay in Kaapschehoop, great value for money.
Marlene P - Okt 2016
Algehele gradering
Kos en akkommodasie uitsonderlik met kunssinnige bederf.
P.s. O - Apr 2016
Algehele gradering
Eksentriek.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Derick D - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was snerpend koud.
Hennie D - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekende bekostigbare verblyf.
Bohemian Garden Cottages se terugvoer
Dankie vir jou positiewe en lekker terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer te ontvang, ons werk aan 'n groter en beter ervaring!
Tot volgende keer!
Groete, Andrea
Michael S - Okt 2015
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Cradock Saad Verspreiders D - Des 2015
Algehele gradering
Baie goed.
Jannie K - Des 2015
Algehele gradering
Gemiddeld.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang