Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bohemian Garden Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bohemian Garden Cottages bied selfsorg- en semi-selfsorgkothuise in Kaapschehoop, in Mpumalanga. Perfek vir gaste, veral groepe, wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad se gewoel.

Verblyf by Bohemian Garden Cottages bestaan uit 5 eenhede naby mekaar, elkeen is volledig gemeubileer en gerieflik versier. Die eenhede is rondom 'n sentrale gemeenskaplike onthaalarea gerangskik wat bestaan uit 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n gemeenskaplike braai-area in die tuin. Hierdie kothuise wissel van 'n 2-slaapplek tot 'n 6-slaapplek, ideaal vir óf 'n paartjie óf gesinne. Die slaapkamers is toegerus met óf 'n koningingrootte-, dubbel- óf enkelbeddens met 'n privaat of en suite-badkamer. Elkeen van die 2 groot eenhede het 'n goed toegeruste kombuis met die benodigdhede om maaltye te kook, asook 'n sitkamer met 'n TV met plaaslike kanale en 'n privaat stoep met parkeerplek vir voertuie. Die 3 kleiner eenhede is toegerus met 'n koffiehoekie, mikrogolfoond en yskassie.

Gaste kan ook die Bohemian Groove Cafe besoek wat sowat 30 m van die kothuise is, om 'n heerlike ete te geniet en die kunswerke wat deur die eienaars uitgestal word te bewonder. Bohemian Garden Cottages is 12 km van Ngodwana af, waar 'n basiese kruidenierswinkel en vulstasie gevind kan word.

Die area rondom Kaapschehoop bied aanskoue van wilde perde wat vrylik rondloop en is 'n voëlkyker se paradys. 'n Magdom doendinge word aangebied of geniet bloot die asemrowende uitsigte oor die berg op die staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Fanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Unexpected highlight. Bohemian Garden Cottages was meant as an overnight stop, but became a highlight of our trip. Had dinner at the Bo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lzie T
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi klein dorpie. Beveel dit aan. Gaan kyk gerus. Sal die verblyf aanbeveel vir 'n lekker rus naweek.
Mrt 2024
Lorette L
Gesin met klein kinders
5.0
Dit is elke jaar baie lekker om Kaapschehoop toe te gaan. Ons geniet dit altyd. Ons geniet dit elke jaar. Dit is elke jaar baie lekker en spesiaal.
Mrt 2024
Michael F
Saam met lewensmaat
5.0
Natuur ryke wegbreek. Pragtige dekor, goeie ligging. Beeldskoon omgewing.
Mrt 2024
Roseline M
Gesin met klein kinders
5.0
The cottage is very spacious and clean. If you are into vintage accommodation, then this is the place for you. Really nice village!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Bohemian Garden Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkinsstraat 77, Kaapschehoop, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f826c733a24dd7ff519cd94fdec8283589cc73e35e29a0d99ce0e19db0753e9a90596075c08961b2d949f4a46dedff9bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 77 Watkins Street Kaapschehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.593059034412 30.765091776648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang