Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bohemian Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Bohemian Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Theresa V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Heerlike blyplek in rustige en veilige omgewing!

Wat 'n lieflike blyplek, netjies en skoon. Sal Bohemian Stay vir almal aanbeveel! Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Lee-anne D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne D

Gemaklik met alles wat jy nodig het.

Heerlike tyd gehad. Presies soos op die fotos.

Johan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ruim, skoon, sentraal en veilig. 5 ster.

Baie skoon, ruim en alles wat jy benodig. Die eienaars is op die perseel en baie behulpsaam, en baie vriendelik.

Lientjie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie H

Vriendelike verwelkoming en afsien na verblyf.

Het ons gepas in elke aspek van ons verblyf na wat ons opsoek was, hulle doen baie moeite vir gaste om alles so gerieflik moontlik te maak.

Chriszelda K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda K

Vriendelike gasvou, Louise, het ons ontvang. Dit was 'n heerlike, rustige kuiertjie. Die omgewing is stil en veilig. Die akkommodasie is pragtig, skoon met ruim vertrekke.

Sal definitief Bohemian Stay aanbeveel. Ruim vertrekke met elke kamer sy eie badkamer vir gemak en groot vensters wat die natuur na binne nooi. Hoop om in die toekoms weer daar te oornag. Baie dankie vir 'n heerlike gastehuis en vriendelike diens.

Ansie R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Dankie Louise. Ons het lekker gebly.

Netjiese verblyf en baie goed toegerus. Ideaal geleë.

Karen D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Perfek!

10 uit 10. Alles was perfek, dit is 'n pragtige woning met wonderlike gasheer en gasvrou! Sal die plekkie enige tyd aanbeveel!

Maritha F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha F

Rustig en veilig en mooi.

Pragtige plekkie. Stil buurt. Veilig en rustig.

Brian N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian N

Home from home. Beautiful spot nestled in the trees.

Love the unique style of this beautiful stay. A feast for the eyes.

Tayla V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla V

Dit was wonderlik gewees, baie gerieflik.

Ons het so lekker gebly daar, dit is vir seker 'n plekkie wat ons weer sal boek as ons Pretoria toe kom, Louise en haar man het ons baie tuis laat voel en was baie behulpsaam. Hulle is wonderlike mensies. Die eenheid is spasievol en pragtig, mooi skoon en lyk nes op die foto's.

George H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H

Rustig en netjies.

Vriendelik, netjies en goeie Waarde van Geld. Sal dit vir enige ander reisigers aanbeveel.

Laurinda K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurinda K

Pragtige plek! Uitstekende diens!

Mooi en netjiese plek, lekker en rustige atmosfeer, vriendelike en hulpvaardige eienaars. Ons sal beslis weer daar slaap en kan dit 100% aanbeveel.

Suane V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suane V

Wonderlik en rustig.

So 'n rustige plek waar jy die geraas van die stad nie hoor nie. So mooi, hulpsaam en vriendelik. Sal vir almal aanbeveel.

Nicolette K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K

Pragtig skoon en mooi versier.

Ons het een nag oor gebly en die gasvrou, Louise, het ons vriendelik verwelkom en heerlik gesels asof ons ou vriende is.

Johann K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Die verblyf het aan ons vereistes voldoen.

Sien sterre.

Bohemian Stay se terugvoer

Ek is bly, dankie. Hopelik kruis ons paaie weer.

Bohemian Stay
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pretoriuslaan 276, Lyttelton Manor, Lyttelton, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97b789b113a4f4b5123098510bb29f227b22193fdd5d69afeaa4d14526e2bde482c841491fc3404e591b76aa2477e77c018b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 276 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.821556704172 28.196352361364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang