Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bohemian Stay

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theresa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlike blyplek in rustige en veilige omgewing! Wat 'n lieflike blyplek, netjies en skoon. Sal Bohemian Stay vir almal aanbeveel! Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik met alles wat jy nodig het. Heerlike tyd gehad. Presies soos op die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Ruim, skoon, sentraal en veilig. 5 ster. Baie skoon, ruim en alles wat jy benodig. Die eienaars is op die perseel en baie behulpsaam, en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Vriendelike verwelkoming en afsien na verblyf. Het ons gepas in elke aspek van ons verblyf na wat ons opsoek was, hulle doen baie moeite vir gaste om alles so gerieflik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriszelda K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Vriendelike gasvou, Louise, het ons ontvang. Dit was 'n heerlike, rustige kuiertjie. Die omgewing is stil en veilig. Die akkommodasie is pragtig, skoon met ruim vertrekke. Sal definitief Bohemian Stay aanbeveel. Ruim vertrekke met elke kamer sy eie badkamer vir gemak en groot vensters wat die natuur na binne nooi. Hoop om in die toekoms weer daar te oornag. Baie dankie vir 'n heerlike gastehuis en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Dankie Louise. Ons het lekker gebly. Netjiese verblyf en baie goed toegerus. Ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Perfek! 10 uit 10. Alles was perfek, dit is 'n pragtige woning met wonderlike gasheer en gasvrou! Sal die plekkie enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rustig en veilig en mooi. Pragtige plekkie. Stil buurt. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Home from home. Beautiful spot nestled in the trees. Love the unique style of this beautiful stay. A feast for the eyes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayla V
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Dit was wonderlik gewees, baie gerieflik. Ons het so lekker gebly daar, dit is vir seker 'n plekkie wat ons weer sal boek as ons Pretoria toe kom, Louise en haar man het ons baie tuis laat voel en was baie behulpsaam. Hulle is wonderlike mensies. Die eenheid is spasievol en pragtig, mooi skoon en lyk nes op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pretoriuslaan 276, Lyttelton Manor, Lyttelton, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97b789b113a4f4b5123098510bb29f227b22193fdd5d69afeaa4d14526e2bde482c841491fc3404e591b76aa2477e77c018b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 276 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.821556704172 28.196352361364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang