Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boho Stays Empire Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boho Stays Empire Apartment is 'n boheems-geïnspireerde woonstel in 'n veilige woonstelgebou reg oorkant die strand in Muizenberg, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende en rustige verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n lessenaar. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek buite en 'n uitsig oor die binnehof. Daar is ook 24 uur-sekuriteit in die gebou asook ondergrondse parkeerplek. Hierdie verblyf is reg oorkant die straat vanaf die strand en is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach-weg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2929ff306c3246e6247c850d21456c560988cb7900c657b9cfffec676acc435787babd591db1fede65c7691d67faf330fc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 96 Beach Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.107914101977 18.469885423788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang