Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BoHo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir BoHo
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gina J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina J

It was too short.

Comfortable, accommodative. Very close to where we needed to be daily. Close to shops. It was safe. No hindrances. Neat, tidy. The owners were friendly and welcoming.

BoHo se terugvoer

Thank you for your review, Gina. Hope to welcome you back soon.

BoHo
Elisabet S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabet S

Sou graag langer wou kuier. Sal dit beslis aanbeveel.

Lekker gebly by BoHo. Alles wat mens nodig het vir kort of lank bly. Lieflike groot leefvertrek. Pragtige omgewing. Loopafstand van restaurante.

Marinda G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Aangename ondervinding.

Eienaar baie vriendelik. Die verblyfplek is van hoogstaande gehalte.

BoHo se terugvoer

Dankie vir die resensie, Henry. Ons waardeer die terugvoer. Groete,
Elle

BoHo
Bronwyn E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn E

Perfect little family holiday with everything you need.

Our stay at Boho was truly amazing. The house gives a very homely atmosphere. The indoor fireplace/braai is wonderful as I have a little baby and we could all enjoy a braai together. The house has all the necessities needed, and the welcome fruit basket and chocolate were amazing. Elle is very accommodating and just a message away; she gave us information on what's happening in town that weekend.

BoHo se terugvoer

Thank you for your review, Bronwyn. I'm very happy you enjoyed your stay, even if the weather was not great. I hope to see you again soon!

BoHo
Charliene T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charliene T

Beautiful place, much bigger than expected, very homely and contains everything.

Beautiful place, much bigger than expected, very homely and contains everything we needed to have a great time.

Tanya F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F

Parfait!

BoHo is a short walk from Port Owen Marina, where you can go for a drink or meal at different restaurants/pubs. The stay at BoHo was really lovely. Our hosts were warm, friendly, and welcoming souls. Very friendly 2 ladies (Mary/Elle), and super informative upfront about "what to do and where to go". On arrival, the place was clean and neat (lovely), and we had a welcoming fruit basket and biscuits, which made us feel instantly at home. Very nicely decorated. Equipped with everything you need, clean, and pet friendly. Our vacation was exceptional. We will be back!

Marzanne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne S

Awesome place.

Wat 'n juweel! Lekker spacious, en die host het aan alles gedink. Regtig nie nodig om enige iets saam te vat nie. Heerlike verrassing met aankoms. Sal beslis weer daar boek, want dis bekostigbaar en baie goed ingerig! Pet friendly.

BoHo se terugvoer

Beste Marzanne,
Dankie vir jou resensie, ek is bly jy en die seuns het julle kuier geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Elle

BoHo
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Lieflike eiendom in Velddrif. Uitstekend geskik vir 'n langnaweek of vakansie in Velddrif / Port Owen.

Die huis se fasiliteite sluit in 'n binnebraai, toegeruste kombuis asook WiFi en die volle Dstv pakket. Ons het heerlik gerus en gekuier in die huis oor die openingsnaweek van die rugbywêreldbeker. Ons het die braaifasiliteite en kombuis gebruik sonder enige kwale.

Naomi V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Absolute waarde vir geld.

Die tuiste is baie skoon, gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Absolute 'n wenner.

Kathy B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B

Baie netjies.

Vriendik gegroet deur eienaar. Lekker bedefies gekry, mandjie vol vrugte en sjokolade.

Julian W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W

Wonderlike huis!

Als was baie meer as wat ons verwag het. Goeie diens en sal beslis gou weer terug wees. 'n Klein heater vir die winter sal baie goed te pas kom.

Christo K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Wat 'n wonderlike verrassing met ons aankoms. Dit is werklik 'n baie gerieflike eeneheid en ons het sommer lekker gekuier.

10 uit 10. Goed ingerig. Het al die benodighede. 'n Ton vrugte om van te eet. 'n Weg-van-alles gevoel, alhoewel ons net 'n klipgooi van Vredenburg was. Julle sien my definitief weer.

Lelani K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani K

Skoon en netjies. Baie gerieflik, vriendelik en gasvry.

BoHo is 'n baie lekker, skoon en netjiese huis. Ideaal vir vier persone wat die Weskus wil verken. Ons het baie lekker gebly! En ons vierpoot-kind was bederf. Tien sterre. Julle sien ons verseker weer!

Francois M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Netjies en gerieflik.

Bring net jou kos en klere, die res is daar. Ons was hartlik ontvang en het die kuiertjie baie geniet. Ons sien julle weer.

BoHo se terugvoer

Dankie vir die resensie Francois, altyd lekker as ons gaste hul besoek geniet. Sien jul gou weer.

BoHo
Naomi V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Sal Boho ten sterkste aanbeveel.

Boho is 'n netjiese troeteldiervriendelike vakansieverblyf. Gasvrou is hartlik en maak jou tydjie so gemaklik as moontlik.

Elrine R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrine R

Aangename verblyf in alle opsigte.

Eienaars gee om vir gaste en hul behoeftes. Plekkie uiters gerieflik, pragtig, netjies en gerieflik. Verseker hoogs aan te beveel.

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210619d00e7b82bdc3fe37fbb79f16c78b95e8ba0115fe6f69ad63e7c1d9bff2f00580d0ac08260b33ef5a23cbcd1b13f414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 15 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.78211278463 18.155459459525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang