Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BoHo

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BoHo is 'n gerieflike huis in Port Owen-rylaan. Die naam en dekor is van die onkonvensionele en sorgvrye, Boheemse leefstyl afgelei en dit is die houding wat vakansiegangers hiér moet hê.

Die tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slaapbank vir 'n kind, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel wat as 'n binnebraai gebruik kan word. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Die marina is 950 m of 12 minute se stap vanaf die huis en daar is interessante restaurante, kroeë, winkels om te verken en die beste bootvaarte tydens sonsondergang. Gaste kan watersport, soos kajakvaar, visvang en bootvaarte, in die mensgemaakte kanale wat van die Bergrivier afkomstig is geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Gina J
Gesin met klein kinders
5.0
It was too short. Comfortable, accommodative. Very close to where we needed to be daily. Close to shops. It was safe. No hindrances. Ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Elisabet S
Saam met vriende
5.0
Sou graag langer wou kuier. Sal dit beslis aanbeveel. Lekker gebly by BoHo. Alles wat mens nodig het vir kort of lank bly. Lieflike groot leefvertrek....
Sien meer
Jul 2024
Marinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename ondervinding. Eienaar baie vriendelik. Die verblyfplek is van hoogstaande gehalte.
Feb 2024
Marzanne S
Gesin met tieners
5.0
Awesome place. Wat 'n juweel! Lekker spacious, en die host het aan alles gedink. Regtig nie nodig om enige iets saam te vat nie. Heerlike verrassing m...
Sien meer
Okt 2023
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike eiendom in Velddrif. Uitstekend geskik vir 'n langnaweek of vakansie in Velddrif / Port Owen. Die huis se fasiliteite sluit in 'n binnebraai,...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink BoHo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 15, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210619d00e7b82bdc3fe37fbb79f16c78b95e8ba0115fe6f69ad63e7c1d9bff2f00580d0ac08260b33ef5a23cbcd1b13f414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 15 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -32.78211278463 18.155459459525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang