Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bokfontein se loop - Riverside unit

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicole V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Dit was die mees gasvryheidste besoek wat ons nog ooit beleef het. Uitstekende diens! Ons sal enige tyd die plekkie aanbeveel. Uiters rustig. 'n Huis weg van jou eie. Verskriklik gerieflik, netjies en gerieflik gelee. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons sal nooit weer by 'n ander plek bly as hier nie. 45 minute van SunCity af en die plek is vrek oulik, die geriewe is perfek vir self kosmaak en braai. Omgewing is mooi en veilig. Baie dankie, Jy sal ons nog baie sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Bokfontein se loop - Riverside unit
Baie dankie Charl, ons sal waardeer as julle weer kom kuier. Mooi gaan met julle. Bokfontein groete.

Corina G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Spesiale rustige omgewing. Jammer ons kon net een aand oorbly. Spesiale moeite was gedoen om so tuis, soos huis te laat voel. Aandag was geskenk aan klein detail. Met aankoms was 'n heerlike braaivuur reeds aangesteek. 'n Plekkie om te onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole Z
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Incredibly relaxing experience. Our stay was amazing. The property and booking unit are absolutely the most appropriate for a farm stay. Tranquility and calmness pure and (if you are not from South Africa) you can live the South African spirit sitting by the fire, making a braai and listening to what nature has to offer. The hosts are truly amazing, caring and always respond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokfontein se loop, Bokfontein-plaas, erfdeel 16, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8713de2820c0a771022bfaf132925325ba6a2b22e6f568879084d9c0abeec4e5060c046b57af413f61850db0602614b80b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Bokfontein se loop Bokfontein Farm, portion 16 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.600888485988 26.882933932252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345