Bokkombaai Tides
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jack Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Celeste R - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Nick S - Jun 2023
Algehele gradering
Net wow!
Bokkombaai Tides se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Nick. Ons hoop om julle gou weer by Bokkombaai Tides te huisves.
Mia L - Mrt 2023
Algehele gradering
Kan nie vra vir beter ligging!
Bokkombaai Tides se terugvoer
So bly dat jul jul verblyf in Bokkombaai geniet het - dit is darem lekker om uit te stap by die huis en op die sand te wees.
Elzet W - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige vakansiewoonstel op die strand.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is so bly dat julle verblyf in Bokkombaai Tides ontspannend kon geniet. Dis spesiaal om amper in die see te bly.
Liselle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fanatiese ligging, ongelooflike uitsig en 5-ster-akkommodasie!
Bokkombaai Tides se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Liselle. Ons is baie bly julle het die tyd so baie geniet en hoop om julle weer spoedig met ons te hê.
Cobus R - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is bly jy het die verblyf so baie geniet Cobus. Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer met ons te hê.
Johan K - Nov 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Bokkombaai Tides se terugvoer
We are glad you enjoyed your time so much Johan. Thank you for the review.
Regards, Jack.
Tanya L - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was 'n ondervinding om te slaap langs die see en skulpies op te tel letterlik teen die knus omheinde woonstel. Ek kan die plek werklik aanbeveel.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeie dag Tanya,
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het julle verblyf so baie geniet en hoop om julle weer te kan ontvang.
Groete,
Bokkombaai Tides.
Marius W - Des 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Beste Marius, ons is bly julle het julle verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Bokkombaai Bestuur.
Gareth L - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, sal dit enige dag vir iemand aanbeveel.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit so baie geniet, Mari-Louise, en hoop om julle weer binnekort daar te hê.
Dankie vir die resensie.
Jaco R - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het so geseënd gevoel om elke dag met so prentjiemooi uitsig wakker te word.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeie dag Jaco,
Ons is bly dat julle, jul verblyf so baie geniet het en hoop om julle weer spoedig te sien. Baie dankie vir die resensie.
Groete
Jack Scannell
Bokkombaai Tides
Riette V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeie dag Riette,
Ons is bly dat julle, jul verblyf so geniet het. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer by ons te hê.
Jack Scannell,
Bokkombaai Tides
Mariette S - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowende ligging, skoon, moderne ligging en rustige atmosfeer.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeie dag Mariette,
Ons is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het soos ons doen wanneer ons daar is. Dankie vir die resensie en hoop om spoedig weer van julle te hoor vir nog verblyf.
Jack Scannell
Bokkombaai Management
Ankie W - Jun 2019
Algehele gradering
Altyd ;n voorreg om in so pragtige plek te bly.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf so geniet, Ankie. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle vinnig weer te sien.
Martin S - Feb 2019
Algehele gradering
Kan nie nader aan die strand nie, puik uitsig, pragtige eenheid.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is bly jul het jul verblyf geniet, vir ons is Bokkombaai in Bloubergstrand ook 'n baie besonderse plek.
Dean B - Des 2019
Algehele gradering
Could not ask for a better setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kon nie vir 'n beter ligging vra nie.
Pragtige akkommodasie met hoë standaarde, uitstekende uitsigte en skitterende ligging binne stapafstand van alles wat ek en my vrou tydens ons verblyf benodig. Dankie aan almal wat dit 'n gemaklike vakansie gemaak het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bokkombaai Tides se terugvoer
We are glad that you enjoyed your stay so much Dean.
Thank you for your review. We hope to have you again soon in the future.
Regards,
Jack
Bokkombaai Tides
Marion T - Nov 2019
Algehele gradering
Loved our stay here, wish we could have spent more time here missing Bokkambaai already.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Good day Marion
We are glad that you enjoyed your stay so much. Thank you for the review. We hope to have you soon again.
Jack
Lee D - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing.
Bokkombaai Tides se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay so much Lee. Thank you for the review and we hope to see you again soon.
Sias O - Okt 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeiedag Sias,
Dankie vir die resensie. Ons is bly julle het jul verblyf baie geniet.
Groete,
Bokkombaai Tides
Rozetta W - Sep 2018
Algehele gradering
Die uitsig was asemrowend mooi.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeiedag Rozetta,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het. Hoop om julle weer te kan ontvang.
Groete,
Bokkombaai Tides
Shirleen J - Sep 2018
Algehele gradering
Breathtaking views.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Good day Shirleen
Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you in the future again.
Bokkombaai Tides
Lorraine B - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome beautiful great!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome, mooi en great.
'n Awesome plek om te bly. Mooi omgewing. Deurgaans 'n great ervaring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Good day Lorriane,
We are glad that you enjoyed your time at Bokkombaai. Thank you for the review. We hope to see you soon again.
Regards,
Bokkombaai Tides
Carine N - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging, uitstekende eenheid.
Lees meerBokkombaai Tides se terugvoer
Goeie dag Carine
Ons is baie bly dat julle die verblyf in High Tide so baie geniet het. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Baie dankie vir die resensie wat jul geskryf het.
Groete
Jack Scannell
Ankie W - Mei 2018
Algehele gradering
Mooiste slaapplek in Bloubergstrand.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeiedag Hennie,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle dit so baie geniet het in Low Tide. Ons hoop om julle weer in die toekoms daar te kan ontvang.
Groete,
Jack Scannell - Bokkombaai Tides
Chris K - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is bly dat jy die mooi uitsig oor die see na Tafelberg en Robbeneiland kon geniet, nader aan die see kan jy nie 'n huis kry nie.
Corne V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging en puik diens.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeie dag Nicolaas,
Ons is bly julle het jul tyd so baie geniet. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Dankie vir die resensie.
Groete,
Bokkombaai Tides
Lorraine S - Sep 2018
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Goeie dag Lorraine,
Dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle dit so geniet het in LowTide, ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Bokkombaai Tides
Soekie G - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was die wonderlikste naweek gewees. Net om so naby die see te wees maak dit die moeite werd.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is so bly dat jul lekker gekuier het. Ons het die gloeilamp van die lig binne die braai vervang, en die braaibak daar gesit - ongleukkig was dit per ongeluk in 'n ander eenheid.
Lize S - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend. Ligging, uitsig en atmosfeer tops!
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het Lize. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer te sien.
Alwyn V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon seefront verblyf.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het Alwyn en hoop om julle weer te sien. Dankie vir die resensie.
Marius N - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, maar net te kort.
Lees meerBokkombaai Tides se terugvoer
Goeie dag Marius,
Ek is bly dat julle, jul tyd so baie daar geniet het. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer spoedig in die toekoms daar te hê.
Groete,
Bokkombaai Tides
Susan B - Aug 2017
Algehele gradering
Bokkomsbaai Tides is `n wonderlike wegbreekkeuse.
Elsabe G - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gesellig en rustig.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Baie dankie vir die review Elsabe
Willem J - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Renier B - Okt 2016
Algehele gradering
Beste akkomodasie vir ons behoefte: om 'n asemrowende ervaring vir onsself met vriende uit buiteland (Frankryk) te gee.
Lees meerBokkombaai Tides se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike review Renier. Ons waardeer dit regtig baie. Ek is bly dat jy, jou vrou en vriende so baie dit geniet het. Ek sien uit na julle volgende keer.
Groete
Jack
Juanita H - Aug 2016
Algehele gradering
Beste see-uitsig ooit!
Bokkombaai Tides se terugvoer
Baie dankie vir die goeie rating Juanita. Is bly julle het dit so baie geniet.
Celia V - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike, skoon en veilige blyplek met fantastiese uitsig en ligging!
Lees meerBokkombaai Tides se terugvoer
Celia
Baie dankie vir die review wat jy vir ons gegee het. Dit word opreg waardeer. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Jack Scannell
Charniel V - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Baie dankie Charniel vir jou review oor Bokkombaai Tides. Ons waardeer dit baie.
Jaco K - Des 2016
Algehele gradering
Het my hoë verwagtinge oortref! Fantasties!
Bokkombaai Tides se terugvoer
Baie Dankie vir die review Jaco
Aldo T - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Bokkombaai Tides se terugvoer
Baie dankie, Aldo, vir jou resensie. Hoop om julle weer daar te sien.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belloy-straat 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang