Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkombaai Tides

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Baie gerieflik. Naby alles om te ry rondom Kaapstad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantasties. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Net wow! Ons was vriendelik en warm verwelkom. Anton het uit sy pad gegaan om ons te help en als te wys. Sal definitief weer by Bokkombaai Tides kom bly, word 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Baie dankie vir jou mooi resensie Nick. Ons hoop om julle gou weer by Bokkombaai Tides te huisves.

Mia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Kan nie vra vir beter ligging! Stapafstand van alles met daai wêreldbekende view! Perfek vir 9 jarige en 2 jarige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Bokkombaai Tides
So bly dat jul jul verblyf in Bokkombaai geniet het - dit is darem lekker om uit te stap by die huis en op die sand te wees.

Elzet W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Pragtige vakansiewoonstel op die strand. Ons het heerlik gekuier. Winkels en restaurante baie naby. Die woonstel het 'n wasgoedmasjien so was nie nodig om klere te laat was by droogskoonmaker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Ons is so bly dat julle verblyf in Bokkombaai Tides ontspannend kon geniet. Dis spesiaal om amper in die see te bly.

Liselle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fanatiese ligging, ongelooflike uitsig en 5-ster-akkommodasie! Die uitsig is ongelooflik. Die eenheid is netjies met al die geriewe wat mens mag nodig kry. 5-ster-kwaliteit. Hoogs aan te beveel. Dit was so spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Baie dankie vir die resensie Liselle. Ons is baie bly julle het die tyd so baie geniet en hoop om julle weer spoedig met ons te hê.

Cobus R
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Ongelooflike plek. Absoluut puik. Een van beste plekke waar ek al was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Ons is bly jy het die verblyf so baie geniet Cobus. Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou spoedig weer met ons te hê.

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Very pleasant stay. Host very good. Very good location and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Bokkombaai Tides
We are glad you enjoyed your time so much Johan. Thank you for the review. Regards, Jack.

Tanya L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Dit was 'n ondervinding om te slaap langs die see en skulpies op te tel letterlik teen die knus omheinde woonstel. Ek kan die plek werklik aanbeveel. Die woonstel is soos 'n visbak op die strand met 'n uitsig op Tafelberg en die seewater reg langsaan jou kamervenster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Goeie dag Tanya, Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het julle verblyf so baie geniet en hoop om julle weer te kan ontvang. Groete, Bokkombaai Tides.

Marius W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was wonderlik. Baie dankie aan Marietjie en Jan. Die verblyf was uitstekend. Alles was in plek. Die ligging is perfek. Ons het al by verskeie plekke tuisgegaan maar Bokkombaai Tides oortref almal. Sien jul beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Bokkombaai Tides
Beste Marius, ons is bly julle het julle verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Groete Bokkombaai Bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 955
R2 955 R2 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 955
R2 955 R2 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloy-straat 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NmQxYTcwLTQ1YmMtNDBkMi1hMjc0LTQxOTQ0ZmFmYmJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 955 nouVanaf R2 660 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 10 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.804841085009 18.463071690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang