Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkomblommetjie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Deoni M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lovely! What a great unit! Such value for money, everything was clean and tidy, bedding was lovely. Andries is super nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons was loop af van winkels af. Dit is so veilig daar, niks om te worry. Fantasties gebly, mooiste sonsondergang, so tuis gevoel. Alles wat nodig is, was daar. Mooiste see-uitsigte. Gasheer was so, so. Warm, vriendelike mens met ontvangs. Puik, puik en nogmaals puik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alezander M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Baie netjies en skoon. Ons was baie goed ontvang en so bietjie vertel van die dorp. Baie vriendelike gasheer. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lusche L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasies, rustig en sielkos. Dit was een fantastiese en romantiese aand vir ons, sal enige tyd weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiekie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gesellig. Vriendelike ontvangs. Gerieflik ingerig vir een nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag
5.0
Aug 2024

Pragtige netjiese plekkie. Baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Fantastiese oornag akkommodasie en ons sal selfs langer bly. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang en ons het veilige parkering op die perseel gekry. Stap afstand na winkels. Sal verkies 'n deur aan toilet i.p.v. 'n gordyn vir meer privaatheid, maar vir 'n paartjie is dit nie juis groot probleem nie. Alles wat ons benodig was beskikbaar in die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldovize E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Voorsiening vir loadshedding is gemaak. Gas stofie, rechargeable lig, WiFi. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Baie netjiese en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizann I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a great weekend. It was a pleasant stay at Bokkomblommetjie. I would really recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malan-straat 17, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b169f1d5146fa68f74d7b6855cb2cc37160c9e9f50cc69ca1a4b5fcb1736c65f4e6f3784ac7da0aff2e2fd64d9e0aaef3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 17 DF Malan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.094391103233 18.303723029553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang