Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkomblommetjie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Louise S
1 nag
5.0
Aug 2024

Pragtige netjiese plekkie. Baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Fantastiese oornag akkommodasie en ons sal selfs langer bly. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang en ons het veilige parkering op die perseel gekry. Stap afstand na winkels. Sal verkies 'n deur aan toilet i.p.v. 'n gordyn vir meer privaatheid, maar vir 'n paartjie is dit nie juis groot probleem nie. Alles wat ons benodig was beskikbaar in die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizann I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had a great weekend. It was a pleasant stay at Bokkomblommetjie. I would really recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldovize E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Voorsiening vir loadshedding is gemaak. Gas stofie, rechargeable lig, WiFi. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en onmiddellik tuis laat voel. Baie netjiese en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Vriendelike mense, ontvangs baie vriendelik, was heerlik om hier oor te bly. Dit was 'n heerlike 2 dae in die rustige dorpie, sal weer kom kuier as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge-leigh A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig mooi skoon. Omdat ons net oor geslaap, dit was die plekkie baie lekker, rustig, skoon en al wat ek nodig het is 'n warm bed en 'n lekker stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was lekker. Ons het ons tydjie geniet. Eienaar is baie vriendelik. Baie goeie klientediens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Lekker, rustig. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette E
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Rustig en veilig. Baie lekker, eienaar baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Heerlike koeler wegbreek van die allerdaagse. Baie lekker gebly in die netjiese, skoon woonstelletjie. Trappe maak dit net moeilik, en parkering ook. Maar dit ten spyte, sal ek dit steeds aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Malan-straat 17, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b169f1d5146fa68f74d7b6855cb2cc37160c9e9f50cc69ca1a4b5fcb1736c65f4e6f3784ac7da0aff2e2fd64d9e0aaef3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 17 DF Malan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.094391103233 18.303723029553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang