Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkomdraai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 3, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bokkomdraai is in Jacobsbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en lei na die ruim patio met pragtige see-uitsigte. Dit beskik ook oor 'n ingeboude braai en oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die Bokkomdraai-woonstel is op die 1ste vloer geleë en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n hoekstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien, breekware en eetgerei. Die woonstel beskik oor 'n ruim stoep met onbeperkte see-uitsigte.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

WiFi is in albei eenhede beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Bokkomdraai
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bokkomdraaistraat 3, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkomdraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 3, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf82e25be65de494f5553c131021d5e248052086d4a88e46b70d40b5d54d16f0de37b5326f31e16a69608cd07319ee2e878a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Bokkomdraai Street Jacob's Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970476154454 17.88614749459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang