Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Prudence J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was baie heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Dankie Prudence Ek is baie bly julle het dit geniet. Groete Mariana

Jaco E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Comfortable, easy, relaxing. Our stay was amazing. All details were emailed to me, and everything was clearly written on the fridge. We didn't need to ask for anything. The place was exceptionally clean, and small touches like dish soap being provided were very helpful and thoughtful. It was located in a safe area with security. The indoor braai was fantastic, and there's also an outdoor braai. The jacuzzi was an incredible experience and added a lot of fun to our stay. I would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Thanks for the feedback, Jaco. I am very glad you enjoyed your stay. Greetings, Mariana

Theresa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Nawweek by Bokkompie is heeltemal te kort! Vandat ek die bespreking gemaak het tot ons vertrek was die kommunikasie met die eienaars baie goed en vriendelik. Die huis is lekker ruim en baie netjies met alles wat nodig is. Dit is ook in 'n stiller deel van Uilkraal geleë wat dit nog lekkerder maak. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie vir jou terugvoering. Julle is meer as welkom om weer by Bokkompie te bespreek. Groete.

Emerencia E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad by die huis. Sal beslis weer kom. Ons het baie lekker gebly in Bokkompie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie. Ek is baie bly julle het dit geniet. Groete Mariana

Kyla S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Een vir die boeke. Baie lekker gebly, die plek het alles gehad en alles was net baie lekker. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie Kyla vir jou terugvoering. Julle is welkom om weer te bespreek. Groete Mariana

Leticia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons het die kuier baie geniet. Mariana was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is baie netjies en goed toegerus. Die kolkol was ons hoogtepunt. Lekker stil buurt en die see is loop afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Baie dankie Leticia. Ek is baie bly julle het lekker gekuier en die kolkol geniet. Groete Mariana

Hilcia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

This place comes highly recommended, it was just what we needed to unwind. There is no better word than perfect. It felt like home, clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Thank you very much, Hilcia. I am so glad you enjoyed your stay. Greetings, Mariana

Lucinda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Tranquil. It was a peaceful and wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Thank you very much, Tranquil. I'm so glad you enjoyed it. Greetings, Mariana

Kashief K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wish it was longer. Excellent facility, everything you could need is catered for. Only need your own towels. And the host is very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Thank you very much for your feedback, Kashief. I'm glad you had a nice stay. Greetings, Mariana

Carmen S
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

What a nice getaway with the family. Would suggest this place for some quiet. Very serene and quiet place. Nice place to relax and be quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanvoel-straat 677, Uilenkraalsmond-vakansieoord, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33716575af153807173936c1c1056cee602be5c13b42d4a518d1416fc718abc48b03583d1b897623f3d42c00331cc77eaf3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 7) 32 5 1 5 677 Kraanvoel Street Uilenkraalsmond Holiday Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.602117866143 19.410602156761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang