Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanvoel-straat 677, Uilenkraalsmond-vakansieoord, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die gewilde vakansieoord Uilenkraalsmond in Franskraal, 7 km vanaf Gansbaai. Die kusdorpie is 'n gewilde toeristebestemming in die Overbergstreek met opwindende doendinge.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat lei na 'n lieflike binnebraai-area. Die oopplan-binnebraai-area is groot en funksioneel en het 'n 6-sitplek tafel en stoele. Buite is 'n Kolkol borrelbad onder die sterre en 'n buite wasbak om die vangs van die dag skoon te maak.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed word voorsien en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolf, en eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die sitarea is ruim met 'n gemaklike L-vormige bank en 'n TV.

Die huis het diefwering, veiligheidsligte buite, en 'n skuifhek, asook 'n alarmstelsel om die eiendom te help beveilig. Die oord het ook 24 uur-sekuriteit en is toeganklik met toegangsbeheer.

Die oord bied 'n waterglybaan en putt-putt vir die kinders om te geniet. Die huis is ook stapafstand van die strandmeer af. Die vakansieoord het sy eie geriefswinkel en bied 'n heerlike vakansie-ervaring vir gesinne.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Bokkompie 677 Uilenkraalsmond
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kraanvoel-straat 677, Uilenkraalsmond-vakansieoord, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkompie 677 Uilenkraalsmond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraanvoel-straat 677, Uilenkraalsmond-vakansieoord, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33716575af153807173936c1c1056cee602be5c13b42d4a518d1416fc718abc48b03583d1b897623f3d42c00331cc77eaf3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 7) 32 5 1 5 677 Kraanvoel Street Uilenkraalsmond Holiday Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.602117866143 19.410602156761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang