Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkraal Waterfall Valley

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vrede, stilte en voedsel vir die siel! Ons het heerlik gebly en sal graag teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Private, quiet and relaxing. The rock cottage at Bokkraal Waterfall Valley was lovely with absolute privacy and a beautiful location, surrounded by huge trees and shrubbery. Hiking trails are great and the waterfall was beautiful to see. If you want a relaxing stay without any distractions or technology, this is the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Spectacular views. We enjoyed our stay, the views are spectacular. We stayed in the Bokkraal Waterfall Valley and were tucked away in nature with an awesome natural pool. The main bathroom in the house could use some updating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Weereens 'n ongelooflike wegbreek by 'n huisie in die bos. Weereens 'n afgeleë plekkie weg van almal en alles. Lieflike uitsig, omring deur bome en 'n waterstroompie wat kabbel, stilte, wow, weereens dankie. Kan ek egter opbouende advies gee? Die plekkie kort TLC, 'n bietjie aandag, en skoon eetgerei is 'n moet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgard J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2023

Enjoyed the nature. Had a good rest. Good break from city life. Totally off the grid. If you want to break away from television and your cell phone and soak up what nature has to offer then this is the place. Think of it this way, you have your own cabin on the mountains next to a river and waterfall. There is no sound pollution, only nature in her fullest beauty. There are hiking trails where the path guides you through wooded forests next to the river and then to open areas that have spectacular views of the valleys and surroundings. You might even see an eagle gliding in circles as the warm air escapes the valley. After a good walk, a dip in the pool above the waterfall is the perfect ending. I do recommend that you go with a 4x4 or alternatively a high-rise vehicle. The roads are challenging if you are not used to gravel roads. There are natural undulations and therefore your low-level vehicle might get damaged. Side note, the tar road from Swartruggens has not been maintained by the municipality in years resulting in many potholes. The caretaker and his family were welcoming and helped wherever they could. They even brought us some mielies from the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Beautiful landscape, peaceful and tranquil. Our visit was absolutely wonderful. Lots to do and away from everything. One thing you need to have there is an off-road vehicle to handle the roads. I will recommend this holiday area for everyone that wants to break away from technology and just enjoy nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Natuurskoon iets besonders. Lekker, stil omgewing met asemrowende natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

We enjoyed our stay. it was quiet, peaceful atmosphere. We got hot water and cellphone network coverage was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2022

Pragtige omgewing. Die ingang van Bokkraal is nie duidelik gemerk nie maar die eienaar het ons vriendelik vergesel na die kliphuis waar ons sou bly. Die probleem is dat die plekkie se waterpype en donkie vir warm water nie instandgehou word nie. Met ons aankoms het daar water uit die donkie gelek en ons kon glad nie warm water in die bad tap nie, die water wat uit die koue kraan getap het was vol roes/grond en het ook baie swak gevloei tot dit opgeraak het. Die volgende oggend het ons weer probeer om die donkie aan te steek om warm water te tap in die bad maar steeds het geen warm water uitgekom nie, net koue water. Ons kon egter warm water in die kombuis kry so die probleem is beslis die instandhouding aangesien dit duidelik is dat daar baie roes (sediment uit die krane gekom het). Die eienaar het aangebied om te kyk wat die probleem is maar ons het reeds besluit om eerder op te pak want dit is die tipe probleem wat moet uitgesorteer word voor gaste arriveer. Die huisie is pragtig en in 'n woud met 'n stoom wat langs die huisie verbyloop met 'n koolstoof in die sitkamertjie so dit is beslis 'n perfekte wegbreekplek vir 'n paartjie wat alleen wil wees maar ongelukkig het die gebrek van gereelde instandhouding die naweek vir ons versuur.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Bokkraal Waterfall Valley
Goeiedag Susan Die ingang na die lodge het 'n staal konstruksie met die lodge se naam en my telefoon nommer ingesny. Jammer julle kon dit nie lees nie. Ek het persoonlik die oggend op die dag wat julle inboek alles nagegaan en alles was in orde, behalwe die yskas wat verstop was van perde bye. Ek het vir julle gese ek sal dit vroeg die volgende oggend aflewer. Terwyl ek die yskas gelaai het, het julle my gebel om te se die warmwater werk nie. Ek het belowe om binne 10 minute daar te wees, maar julle het verkies om te vertrek. Ek het nieteenstaande ondersoek ingestel. Met my aankoms het ek gemerk dat 'n waterpyp gebars het. Dis die rede vir die grond of roes wat in die pype was. Julle sal onthou dat dit daardie naweek bitter koud en reenerig was, dus die rede hoekom die pyp gebars het. Sodra 'n pyp wat onder die grond le bars, suig dit grondstof in. Ek het dit binne 10 minute reggemaak. Julle het ook gese dat julle wel die stap roete wil stap omrede julle gereelde stappers is. Ek glo die koue en reen het julle stappery gekortwiek. Ons het elke naweek gaste in die kliphuis, soos die afgelope naweek, met geen klagtes.

Nico N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

At the Rock Chalet, it is so quiet and peaceful. Awesome for a couple that wants to do some work on their marriage. The unit has the bare minimum, no electricity, no cellular network, has a camping freezer, gas stove and donkie for hot water. If you don't know what a donkie is, it may be not the place for you. Hiking trails are great, the Tufa Waterfall is beautiful. Wood cabins looks more upmarket but maybe not that quiet with a noisy neighbour. We fully enjoyed our time at the Rock Chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Bokkraal Waterfall Valley
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R700
R700 R490
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkraal plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce3e24e9bd8b63226dd92b2dc15321b9628db0c809d8bac1d3237d70bf2034d866a8f5e00c6ffa0509815af86fca57a627d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Bokkraal Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.805734963737 26.452894806862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang