Bokkraal Waterfall Valley
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Lizette V - Apr 2024
Algehele gradering
Vrede, stilte en voedsel vir die siel!
Lizanne R - Mrt 2024
Algehele gradering
Private, quiet and relaxing.
Lauren L - Des 2023
Algehele gradering
Spectacular views.
Marie V - Jan 2023
Algehele gradering
Weereens 'n ongelooflike wegbreek by 'n huisie in die bos.
Helgard J - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed the nature. Had a good rest.
Lees meerMorne V - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful landscape, peaceful and tranquil.
Jan M - Aug 2022
Algehele gradering
Natuurskoon iets besonders.
Lerato D - Feb 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay. it was quiet, peaceful atmosphere.
Susan D - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Lees meerBokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Goeiedag Susan
Die ingang na die lodge het 'n staal konstruksie met die lodge se naam en my telefoon nommer ingesny. Jammer julle kon dit nie lees nie. Ek het persoonlik die oggend op die dag wat julle inboek alles nagegaan en alles was in orde, behalwe die yskas wat verstop was van perde bye. Ek het vir julle gese ek sal dit vroeg die volgende oggend aflewer.
Terwyl ek die yskas gelaai het, het julle my gebel om te se die warmwater werk nie. Ek het belowe om binne 10 minute daar te wees, maar julle het verkies om te vertrek.
Ek het nieteenstaande ondersoek ingestel. Met my aankoms het ek gemerk dat 'n waterpyp gebars het. Dis die rede vir die grond of roes wat in die pype was. Julle sal onthou dat dit daardie naweek bitter koud en reenerig was, dus die rede hoekom die pyp gebars het. Sodra 'n pyp wat onder die grond le bars, suig dit grondstof in. Ek het dit binne 10 minute reggemaak.
Julle het ook gese dat julle wel die stap roete wil stap omrede julle gereelde stappers is. Ek glo die koue en reen het julle stappery gekortwiek.
Ons het elke naweek gaste in die kliphuis, soos die afgelope naweek, met geen klagtes.
Nico N - Apr 2021
Algehele gradering
At the Rock Chalet, it is so quiet and peaceful.
Lees meerBokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop ons sien julle weer.
Lianka V - Apr 2021
Algehele gradering
Omgewing was mooi maar blyplek kort baie onderhoud.
Lees meerBokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Jammer om te lees van julle nare ondervinding. Ek het die eenhede vroeg Saterdag oggend besoek om te hoor of alles in orde was maar ek dink chalet 1 se gaste het nog geslaap want alles was nog toe. Daar was 'n probleem met chalet 1 se hoofslaapkamer toilet wat nie genoeg water deur gelaat het nie maar omrede niemand my gekontak het in die verband nie het ek nie daarvan geweet nie en kon dit dus nie herstel nie. Die probleem is wel nou uit gestryk. Die slaap kamers het nog nooit slotte gehad nie omrede dit onbereikbaar is van buite, Die chalet kan wel sluit. Die gas bottels word getoets en was daar wel gas in voor die gaste gearriveer het. Ons het geen beheer oor Eskom nie en die krag word met tye afgeskakel vir onderhoudswerk.
Groete
P Snyders
Marianka B - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en gerus.
Deon M - Jan 2020
Algehele gradering
10 uit 10.
Lourens V - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect to get away from it all, with no cellphone reception, no TV and only nature to entertain you.
Lees meerMichelle M - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Chanté S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig, ongelooflik rustig - kos vir die siel.
Maureen V - Jun 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld. Hulle verdien eintlik glad nie enige sterre vir waarde vir geld netheid of kliëntediens nie.
Lees meerBokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Hi Maureen,
Thank you so much for your feedback. We will investigate and revert back to you with feedback.
We strive on offering the best possible service to all our guests and we improve where we can.
Regards,
Management
Jaco B - Apr 2018
Algehele gradering
Koud en sonder krag.
Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Hi Jaco
Die kliphuis wat julle bespreek het, se beskrywing sê duidelik dat die huis nie krag het nie en met gas en batterye werk. Vir daardie rede is daar nie plugs of 'n mikrogolfoond nie. Julle het ook gevra dat die bestuurder julle nie moet kom pla nie, daarom was hy nie by julle om te hoor of alles reg is nie.
Groete
Amori
Elmarie V - Sep 2017
Algehele gradering
In one word: Amazing!
Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Hi Elmarie,
Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Amori
Claudia B - Nov 2017
Algehele gradering
Awesome.
Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Hi Claudia,
I am glad you enjoyed it. Thank you for the ratings. Hope we will see you again, when you need your next break away.
Kind Regards,
Amori
Deon V - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig.
Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Hi Deon,
Daar is so min tyd in vandag se gejaagde lewe vir rustigheid in die natuur, en dis presies wat ons wil bied. Ek is bly as julle dit geniet het, dan beteken dit ons kry reg wat ons beplan het.
Vriendelike Groete,
Amori
Chris V - Apr 2017
Algehele gradering
Sielerus in die mooiste omgewing.
Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Goeie dag Chris,
Dankie vir die terugvoer. Enige raad is altyd welkom. Ons is tans stuk-stuk besig met onderhoud en hangkaste is eerste op ons prioriteits lys. Sien julle een van die dae. Veilig reis.
Groete,
Amori
Salome M - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Bokkraal Waterfall Valley se terugvoer
Hi Salome,
Die pad is maar ongelukkig een van ons probleme wat buite ons beheer is, maar ek sal in die toekoms eerder voorstel dat mense met 'n hoër voertuig kom. Ek dink dalk omdat ons al so gewoond is sonder selfoon ontvangs het ek dit gemis om op die advertensie te noem, maar ek het dit ook nou aangepas. Alle terugvoer is welkom om ons bewus te maak van dinge waaraan ons al gewoond is.
Vriendelike Groete,
Amori
Chris V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig en baie mooi omgewing.
Elmarie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Michael B - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Carmen S - Aug 2016
Algehele gradering
Beveel aan dat mense in die somer gaan.
Danie V - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker ontspanne, niks luuks nie, maar gemaklik en eenvoudig.
Annabie J - Aug 2015
Algehele gradering
Effens teleurstellend.
Lees meer- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokkraal plaas, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang