Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkrans Private Nature Reserve

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Aug 2024 tot 5 Des 2024.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombosweg, Bokkrans, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bokkrans Privaat Natuurreservaat bied gerieflike selfsorgverblyf tussen Riversdal en Stilbaai.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede en 'n rondawel. Die eenhede het slaapplek vir tussen 3 en 4 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer asook 'n kombuis wat toegerus is met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke voorsien.

Gaste het toegang tot 'n swembad, speelarea vir kinders, groot dek, vermaakarea met 'n TV, pooltafel, veerpyltjiebord en braaigeriewe. Doendinge wat beskikbaar is, sluit 4x4-roetes, wildkyk, verfbal, voëlkyk, voetslaan en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cliint J
5.0
Amazing host. Our host was unbelievably out of this world. Made us feel so welcome and at ease and catered to our every whim. We will d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Robert P
Gesin met tieners
5.0
100%. Sit was net wat ek wou he. Stil en in vlaktes. was vir seker die beste gasheer wat ek al ontmoet het. Well done.
Jan 2024
Janice W
5.0
Fantastic, so much fun. There is absolutely nothing to complain about. Our stay was fantastic. Will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Jeanne C
Saam met vriende
5.0
Beautiful game farm and a short distance to beautiful beaches. If you could rate over 10 out of 10, I would probably give the host a 15...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Helena G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf. Baie dankie vir die puik geriewe en gasvryheid. Dit was 'n heerlike afskakeling in 'n pragtige omgewing.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Braham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Blombosweg, Bokkrans, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkrans Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombosweg, Bokkrans, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d839ed4304c798672515b2a88fcdebf48c5582a5054a13996d101240e1d611aa459b352557e29e482fe475a5e78f4e12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 Blombos Road Bokkrans 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.298072734445 21.229554226131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang