Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Bokmakierie is in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wupperthal-dorpie, geleë. Dit skuil op De Pakhuys-plaas wat deur die Kruger- en Botha-families bestuur word en bied gehalteverblyf wat ideaal vir avontuur- en natuurliefhebbers is.

Dié houtsafari-huisie beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid is privaat en spog met 'n wonderlike uitsig en 'n braai-area tussen die Cederberg-rotse.

Daar is 'n houtvuurwarmbad wat gaste kan geniet. Die area bied verskeie aktiwiteite, soos rotsklim, voetslaan en bergfietsroetes. Besienswaardighede sluit San rotskuns, die pragtige rotsformasies van die Cederberge en Wupperthal, asook Biedouw-blomvelde gedurende die blomseisoen in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 162

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46b398424d7c9a10472358a9d77ec5e95bc8d0d7a76df41dadf36488fd1c80f1f32122a39987238bae57ba1c59064fb53579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 3 mense Vlei Farm Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120512346629 19.059198424686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang