Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bokmakierie 80 Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Theo V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Tia L - Feb 2024
Algehele gradering
Calm, thunder & lightning brought excitement, lagoon was nice.
Lees meerNeels K - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Pieter D - Mei 2024
Algehele gradering
Naweek baie geniet.
Jolandie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect vir mense met kinders.
Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable three-bedroom house with revamped finishes and good amenities close to the beach and river mouth in a secured environment.
Lees meerRehandi K - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies. Goed ingerig. Veilig.
Yolanda F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker huis en goed toegerus.
Petro N - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Joanne H - Feb 2022
Algehele gradering
Great family weekend.
Jaco S - Aug 2022
Algehele gradering
Ontspannend by die see.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Estelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly in Bokmakierie.
Yolanda F - Nov 2021
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik en netjies.
Yolandi L - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Lucille D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gewees! Pragtige plek met alles wat ’n mens nodig het. Uiters netjies en kon net afpak en die wegbreek geniet.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige kompliment.
Kom kuier gerus weer.
Jaco J - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Katriena S - Mrt 2021
Algehele gradering
Die kuier was fantasties.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Baie dankie !
Jaydene A - Mei 2021
Algehele gradering
Die plek is rustig, die huis het alles wat jy nodig het en is baie netjies.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Baie dankie! Kom besoek ons gerus weer.
Christa J - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Lees meerGizelle G - Jun 2021
Algehele gradering
Great time with great friends.
Jaco V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was n lekker naweek en ons kon veilig uit rus.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Hi Jaco,
Baie dankie ! Ek is bly julle kon lekker uitrus. Kom gerus weer!
Groete
Maryna
Danelle L - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en waarde vir jou geld.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Hi Danelle,
Ag baie dankie! Ons is baie bly julle het dit geniet!
Kom gerus weer.
Dankie vir die kompliment.
Groete,
Maryna
Lourens B - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Marcelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Net en in 'n veilige doodloopstaatjie waar kinders fiets kan ry, perfek vir klein kinders.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Baie dankie Marcelle ek is baie bly julle het lekker gekuier en kom gerus weer !
Mariska S - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en 'n fees vir die kinders.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Hi Mariska,
Ek is baie bly julle het toe lekker gekuier. Dankie vir die terugvier en kom gerus weer !
Groete
Donovan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit is grieflik.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Hi Donovan
Ag baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is baie bly julle het lekker uitgerus en jul wegbreek geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Maryna
A'tieyah S - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik!
Was mal daaroor! Pragtig en baie gesellig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Thank you very much. I am glad you enjoyed your stay.
Please come again. Regards Maryna
Thea D - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflike, skoon en netjiese verblyf.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer en die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer.
Groete
Marinda N - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is bly julle het lekker gekuier. Kom besoek ons gerus weer.
Groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang