Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bokmakierie 80 Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tia L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tia L

Calm, thunder & lightning brought excitement, lagoon was nice.

The accommodation is fully equipped, making it feel just like home. We enjoyed the outdoor shower and big entertainment area to braai and relax. It was easy to pick up and drop off the bunch of keys. Two comments: it would help to mark the key for the sliding door lock, and for future guests, if you are used to sleeping with two pillows, take an extra one with you. Other than that, we had a great stay and will return.

Neels K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Uitstekende plek.

Ons het dit baie daar geniet. Alles was daar wat ons nodig gehad het en is lekker naby die see. Uitstekende plek.

Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Comfortable three-bedroom house with revamped finishes and good amenities close to the beach and river mouth in a secured environment.

We looked for a comfortable space to spend a long weekend with our adult children. The house offers ample indoor and outdoor entertainment areas, which was good as it was middle winter and we had to plan for bad weather conditions. However, we could enjoy the outdoor braai area despite some rain since it is under the main roof and well sheltered from the wind. The house is located very close to both the beach and the river mouth, where we could enjoy some kayaking.

Charmaine D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D

Naweek baie geniet.

Netjiese plek en baie geniet. Groot braai buite, wat ons terdee geniet het.

Jolandie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandie B

Perfect vir mense met kinders.

Baie lekker gekuier.

Rehandi K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehandi K

Netjies. Goed ingerig. Veilig.

Dit was baie netjies en ons het 'n aangename besoek gehad. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Yolanda F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Baie lekker huis en goed toegerus.

Dubbelbeddens slaap ongemaklik.

Petro N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N

Lekker gekuier.

Ons het vreeslik lekker gekuier by Bokmakierie. Plek was skoon en netjies. Ruim en oop. Ons sal vir seker weer gaan.

Joanne H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne H

Great family weekend.

Very neat and clean house, well laid out. We had a great weekend. Good value for money on the stay. A little inconvenient picking up and dropping off keys. One major disappointment is the nickel and diming afterwards of DSTV, these kind of practices is really annoying.

Jaco S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Ontspannend by die see.

Maklike toegang tot strand met 'n winkel in die oord wat alles bied sodat jy nie jou motor hoef te gebruik.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Estelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Ons het lekker gebly in Bokmakierie.

Die huis is gerieflik met alles wat nodig is en baie skoon. Geen klagtes, net komplimente!

Yolanda F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Die verblyf was gerieflik en netjies.

Ek sal enige tyd weer die plekkie huur.

Yolandi L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi L

Pragtige plekkie.

Kinders het die putt-putt-baan en supertube vreeslik geniet.

Lucille D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille D

Heerlik gewees! Pragtige plek met alles wat ’n mens nodig het. Uiters netjies en kon net afpak en die wegbreek geniet.

Sal definitief weer Bokmakierie 80 besoek en beveel die plekkie aan! Lieflike plek en dis net wat ’n mens nodig het om bietjie te gaan ontspan en die rustigheid en mooi natuur te aanskou.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige kompliment.

Kom kuier gerus weer.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Jaco J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Lekker rustig.

Uilenkraalsmond is skoon, netjies en veilig. Parkeerplek is ’n probleem vir groot voertuie.

Katriena S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Katriena S

Die kuier was fantasties.

Dis baie rustig vir 'n wegbreek en 'n lekker vakansie plekkie.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie !

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Jaydene A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaydene A

Die plek is rustig, die huis het alles wat jy nodig het en is baie netjies.

Alles was daar wat ons nodig het en sal dit met graagte aanbeveel vir ander.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie! Kom besoek ons gerus weer.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Christa J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa J

Gerieflik.

Baie lekker huisie naby die kafee en toegang tot die see, het meeste in wat nodig is, dink sal lekker wees vir langer tydperk en jy vir selfsorg gaan, ons het gevlieg vir 'n naweek, wou lig reis moes eie handdoeke, toiletpapier en swartsak pak maar het lekker geslaap, lekker warm gestort en die eenheid het voldoen aan ons behoeftes. sS dis nie B&B nie, uit en uit selfsorg. Dalk kan hulle ook noem dat sleutel in De Kelders opgetel moet word, wat op pad is maar dis dalk goed wat mens voor die tyd wil weet as jy van die ander kant af kom. Parkeerplek is knap vir 'n groot motor, ook as jy dalk 'n wa wil stoor.

Gizelle G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle G

Great time with great friends.

We really enjoyed our stay despite the weather.

Jaco V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Dit was n lekker naweek en ons kon veilig uit rus.

Die huisie is regtig baie netjies en daar is meer as wat jy nodig het vir n lekker naweek by die see.. Ek sal die huisie regtig voorstel vir n gesin met klein kinders. Ons het die naweek baie geniet. Dit was waarde vir geld. As jy lus is vir n lekker naweek van rus en vrede kan ek die huisie voorstel sonder om twee keer te dink..ons sal graag weer gaan..

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Jaco,
Baie dankie ! Ek is bly julle kon lekker uitrus. Kom gerus weer!
Groete
Maryna

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Danelle L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle L

Netjies en waarde vir jou geld.

Waarde vir jou geld, het dit baie geniet. Sal aanbeveel.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Danelle,

Ag baie dankie! Ons is baie bly julle het dit geniet!
Kom gerus weer.
Dankie vir die kompliment.

Groete,
Maryna

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Lourens B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B

Lekker.

Dis lekker en naby die see.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Marcelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle B

Net en in 'n veilige doodloopstaatjie waar kinders fiets kan ry, perfek vir klein kinders.

Ons kinders is 1 jaar oud en 4 jaar oud, my oudste dit geniet om sy fiets op en af die pad te baljaar en ons eenjarige wat kruip/loop daar was geen gevaar nie en ons kon rustig sit en braai en weet hy is veilig binne of buite (kan niks aftrek ens. nie). Onthou net om jou eie toilet papier te vat, verder is daar alles en meer wat jy nodig het vir 2 aande se verblyf.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie Marcelle ek is baie bly julle het lekker gekuier en kom gerus weer !

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Mariska S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Heerlik rustig en 'n fees vir die kinders.

Dit was 'n absolute treffer van 'n naweek. Dis so lekker veilig dat mens nie eens geweet het van die kinders nie. Die huisie en al die geriewe is netjies en skoon. Ons het verskriklik lekker gebly en gekuier en sal beslis weer soontoe gaan.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Mariska,

Ek is baie bly julle het toe lekker gekuier. Dankie vir die terugvier en kom gerus weer !

Groete

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Donovan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan G

Dit is grieflik.

Dit was fantasies. Ons het ons geniet en ook uitgerus. Dankie.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Hi Donovan

Ag baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is baie bly julle het lekker uitgerus en jul wegbreek geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete
Maryna

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
A`tieyah S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A`tieyah S

Lovely!

Loved it! Beautiful and very cosy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik!

Was mal daaroor! Pragtig en baie gesellig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Thank you very much. I am glad you enjoyed your stay.
Please come again. Regards Maryna

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Thea D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Gerieflike, skoon en netjiese verblyf.

Sien sterre.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer en die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer.
Groete

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Marinda N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda N

Baie lekker gekuier.

Dit was nog my maklikste en vinnigste bespreking ooit en het verloop sonder enige probleme, baie netjiese huis en die kombuis is baie goed toegerus, niks het kort gekom nie. Sal beslis weer van jul gebruik maak, die kommunikasie van jul kant is uitstekend.

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ek is bly julle het lekker gekuier. Kom besoek ons gerus weer.
Groete

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Uilenkraalsmond, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAksa0XHxOqSEJejTUTnxS07bSti4qRIZDmPSYUrXinq4tQqP27X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 R43 Uilenkraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.603063716916 19.409293579009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang