Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Vivian B - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker slaap by Bokmakierie Guesthouse Emalahleni .
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Goeie more Vivian
Baie dankie vir jou verblyf hier by ons. Dis altyd 'n groot plesier om almal welkom en tuis te laat voel.
Vriendelike groete
Bokmakierie staff
Cecelia S - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig, bederf en veilig! Skoon en pragtig!
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Goeie more Cecilia
Baie dankie vir die tyd wat jy gevat het om ons te review. Dit beteken baie vir ons.
Dit's 'n groot plesier, bly jy het 'n rustige kuiertjie by ons gehad.
Mooi dag verder.
Vriendelike groete
Bokmakierie span
Les M - Des 2023
Algehele gradering
Definitely n gaan terug plek die.
Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Goeie Middag Johan
Baie dankie vir julle verblyf hier by Bokmakierie Gastehuis.
Julle is enige tyd weer welkom hier by ons.
Hoop om julle gou weer te verwelkom hier by ons.
Vriendelike Groete
Bokmakierie Span
Sonja C - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Goeiemiddag Sonja, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dis was 'n groot plesier om jou by ons te kon verwelkom. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike Groete. Bokmakierie Staff
Michaela T - Mei 2022
Algehele gradering
A pleasant stay in a 'just like home' guesthouse.
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Dear Michaela, thank you so much for the nice compliments. It is our pleasure to make you feel at home. Hope to see you again. Alta and the Bokmakierie team.
Chris V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, skoon.
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Dankie Chris, vir jou bydrae om ons beter te maak. Die handoeke doen ons as ons deel vir die natuur. Soos jy reeds weet is 'n "bath sheet" geen probleem en kan met liefde met vooraf reeling voorsien word. Dankie weereens vir jou tyd. Alta en die Bokmakierie span.
Willem D - Nov 2022
Algehele gradering
Onaanvaarbaar weens vooraf bevestigde bespreking.
Lees meerBokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Liewe Pastoor Willem, dankie dat u die tyd geneem het om van u te laat hoor op LekkerSlaap soos belowe. Ek het egter reeds met ontbyt u onverskoning gevra, n verduideliking van die situasie gegee en aangebied om u terug te betaal. Ter verduideliking weereens, 'n klient van Peru het vir 'n tydperk van 10 dae by ons bespreek en met sy aankoms het ons besef dat kamer 6 vir hom geskik sal wees omdat hy net +/- 4 ure per dag by die firma besig sou wees en die res die dag by die gastehuis. Ons het dus vir die Saterdag wat u bespreek het alle ander kamers uitgeboek sodat dit still en rustig sou wees en kamer 1 as alternatief vir u gehou want dit bied dieselfde as kamer 6. U versoek om die sleutel reeds vanaf 10 uur die oggend te ontvang is geeer en die feit dat u eers tussen 9 en 10 die aand sou inkom is ook in aanmerking geneem. Ek kon dus regtig nie n propleem met privaatheid voorsien nie. Weereens jammer en dankie vir die resensie. Soos dit seker duidelik gesien kan word uit ons ander resensies is tevrede kliente iets wat ons na aan die hart le en gee ons altyd waar moontlik ons bes. Het u ons gehelp met u skrywe. Ja, baie dankie. Hoop om weer van u en u metgesel te hoor. Vriendelike groete, Alta en die Bokmakierie span. Seen vir U.
Reza T - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike ontbyt. Rustig area. Vriendelik personeel.
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Liewe Reza, baie dankie. So bly julle het dit geniet. Die plesier is ons s'n. Alta en die Bokmakierie span.
Denise K - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Janine M - Aug 2020
Algehele gradering
Rustigheid, vriendelikheid en netheid.
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie vir julle bespreking hier by ons. Dit is altyd so lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf geniet het.
Baie dankie vir die ontbyd kompliment, ek sal boodskap aan hom oordra.
Mooi dag, hoop om julle gou weer te verwelkom.
Vriendelike Groete
Bokmakierie Staff
Sonja V - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Charnelle V - Jun 2018
Algehele gradering
Het lekker gebly. Is netjies en baie vriendelike diens.
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Goeie Middag Charnelle,
Baie dankie vir jou resensie. Dit is vir ons 'n groot voorreg om julle as ons gaste te kon bedien. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te verwelkom.
Jammer oor die boodskap onder nie seker of daar in outematiese terugvoering is op die sisteem nie.
Mooi dag vir julle
Groete Belinda
Danielle M - Feb 2017
Algehele gradering
Was baie gemaklik en lekker ontbyt geëet!
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni se terugvoer
Dankie Danielle, dis vir ons 'n voorreg om ons kliënte tuis te laat voel.
Hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Alta en die Bokmakierie span.
Marius V - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam
Pieter J - Aug 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang