Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Vivian B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker slaap by Bokmakierie Guesthouse Emalahleni . Baie netjies. Als wat jy sal verwag van 'n 4-ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Goeie more Vivian Baie dankie vir jou verblyf hier by ons. Dis altyd 'n groot plesier om almal welkom en tuis te laat voel. Vriendelike groete Bokmakierie staff

Cecelia S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlik, rustig, bederf en veilig! Skoon en pragtig! Dit was soos altyd 'n fantastiese ervaring - regtig baie skoon, gerieflik, luuks en alles wat mens nodig het en meer. Nati se kos is voortreflik. Die kar is veilig en dit is 'n heerlike rustige stil omgewing. Dankie en jou span. Sien julle binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Goeie more Cecilia Baie dankie vir die tyd wat jy gevat het om ons te review. Dit beteken baie vir ons. Dit's 'n groot plesier, bly jy het 'n rustige kuiertjie by ons gehad. Mooi dag verder. Vriendelike groete Bokmakierie span

Les M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Definitely n gaan terug plek die. Heerlik verby sal van nou af elke keer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderlik. Wonderlike ontvangs, vriendelike mense en fantastiese opvolging. Netjies, skoon en goed uitgelê. Ons het ons kuier daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Goeie Middag Johan Baie dankie vir julle verblyf hier by Bokmakierie Gastehuis. Julle is enige tyd weer welkom hier by ons. Hoop om julle gou weer te verwelkom hier by ons. Vriendelike Groete Bokmakierie Span

Sonja C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Amazing. Amazing gastehuis. Die warm kombers was 'n lekker bederf in die koue gewees. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Goeiemiddag Sonja, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dis was 'n groot plesier om jou by ons te kon verwelkom. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike Groete. Bokmakierie Staff

Michaela T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

A pleasant stay in a 'just like home' guesthouse. We were welcomed by Andre to the Bokmakierie Guesthouse on the 28th of May 2022, we felt right at home and our room was beautiful and cosy with a lot to offer. The breakfast the next morning was top notch! A chef worthy meal! Thank you. It's worth the price and we will definitely be staying at Bokmakierie again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Dear Michaela, thank you so much for the nice compliments. It is our pleasure to make you feel at home. Hope to see you again. Alta and the Bokmakierie team.

Chris V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2022

Vriendelik, netjies, skoon. Badhanddoeke ietwat aan klein kant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Dankie Chris, vir jou bydrae om ons beter te maak. Die handoeke doen ons as ons deel vir die natuur. Soos jy reeds weet is 'n "bath sheet" geen probleem en kan met liefde met vooraf reeling voorsien word. Dankie weereens vir jou tyd. Alta en die Bokmakierie span.

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2022

Onaanvaarbaar weens vooraf bevestigde bespreking. Met die aankoms daar het ons het glad nie die Kamer No. 6 gekry waarvoor ons bespreek het nie en wat ook dan so aan ons met 'n vooraf telefoniese oproep bevestig is dat Kamer No. 6 se bespreking alles in orde is vir ons tuisgaan daar. Die rede wat deur André gegee is hoekom ons nie in die bespreekte kamer kan tuisgaan nie is omdat daar alreeds 'n buitelandse toeris in daardie Kamer No. 6 is. Ons is toe in 'n ander Kamer No. 1 geplaas met die verskoning dat daar geen ander gaste in die ander kamers in die gastehuis ingeboek is nie en dat ons die hele gastehuis dan vir ons self het. Met die ongelukkigheid oor die kamer verskuiwing het André dan aangebied dat ons in Kamer No. 8 kan tuisgaan wat glad nie 'n bad in het nie maar wat wel 'n privaat ingang het. Wat ons toe nie wou aanvaar het nie omrede daar nie 'n bad in is nie omrede my vrou graag wou gebad het. Kamer No. 6 het 'n privaat ingang en ook 'n bad en 'n stort en dit is die welke rede hoekom ons die bespreking vir Kamer No. 6 dan gedoen het en ook dan so bevestig het dat daardie kamer se bespreking alreeds vooraf telefonies vir ons in orde is en ook bevestig is. Kamer No. 1 het wel ook 'n bad en 'n stort maar daar was geen privaat ingang nie. Met die ontbyt die volgende môre aan tafel met die verduideliking aan die eienares van die gastehuis oor die verblyfomstandighede wat nie volgens die bespreking was nie, het sy ook die rede gehad dat sy vir André gesê het dat ons in Kamer No. 1 moet tuisgaan omdat daar niemand anderste in die gastehuis is nie en ook die rede omdat daar alreeds 'n oorsese toeris in Kamer No. 6 tuis gaan. So het die eienares ook dan daardie môre aan die ontbyttafel opstandig en kwaad begin raak toe ek aan haar verduidelik het wat die rede is hoekom ons by Bokmakierie Gastehuis ingeboek het en om daar tuis te kan gaan met die privaat ingang bad en stort van Kamer No. 6 en nie by 'n ander gastehuis nie. Die eienares het dan ook baie kwaad en ongelukkig en op 'n sarkastiese manier vir my gesê dat sy dan my akkommodasie geld sal terugbetaal as dit dan die geval is. Wat ek toe glad nie die terugbetaling van die akkommodasie wou aanvaar het nie omdat ons alreeds van die gastehuis se akkommodasie gebruik gemaak het. Die bestuur kon darem vooraf vir ons in kennis gestel het dat daar 'n verandering in akkommodasie gaan wees weens die rede dat die beplannings en besprekings van die kamers nie sal voldoen aan die spesifieke bespreking nie en om aan 'n kliënt se versoek en persoonlike vereistes te kan voldoen nie. Geen kliëntediens nie beteken dan ook geen gaste nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Alta
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Liewe Pastoor Willem, dankie dat u die tyd geneem het om van u te laat hoor op LekkerSlaap soos belowe. Ek het egter reeds met ontbyt u onverskoning gevra, n verduideliking van die situasie gegee en aangebied om u terug te betaal. Ter verduideliking weereens, 'n klient van Peru het vir 'n tydperk van 10 dae by ons bespreek en met sy aankoms het ons besef dat kamer 6 vir hom geskik sal wees omdat hy net +/- 4 ure per dag by die firma besig sou wees en die res die dag by die gastehuis. Ons het dus vir die Saterdag wat u bespreek het alle ander kamers uitgeboek sodat dit still en rustig sou wees en kamer 1 as alternatief vir u gehou want dit bied dieselfde as kamer 6. U versoek om die sleutel reeds vanaf 10 uur die oggend te ontvang is geeer en die feit dat u eers tussen 9 en 10 die aand sou inkom is ook in aanmerking geneem. Ek kon dus regtig nie n propleem met privaatheid voorsien nie. Weereens jammer en dankie vir die resensie. Soos dit seker duidelik gesien kan word uit ons ander resensies is tevrede kliente iets wat ons na aan die hart le en gee ons altyd waar moontlik ons bes. Het u ons gehelp met u skrywe. Ja, baie dankie. Hoop om weer van u en u metgesel te hoor. Vriendelike groete, Alta en die Bokmakierie span. Seen vir U.

Reza T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Heerlike ontbyt. Rustig area. Vriendelik personeel. Dankie aan almal by Bokmakierie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Guesthouse Emalahleni
Liewe Reza, baie dankie. So bly julle het dit geniet. Die plesier is ons s'n. Alta en die Bokmakierie span.

Denise K
1 nag
5.0
Feb 2020

Skoon, netjies en vriendelik. Goed en vriendelik ontvang. Kamers is goed toegerus, skoon en netjies. Heerlike ontbyt en vriendelike en professionele ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9358fab80dbd48a2e31b52d3d3f4d7bb4786b5fbd1d01b824f342bd55fcfc565dd3bfe43a07691a35983f9391615cbdbc0cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Mathew Street Del Judor 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.89347 29.23669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang